Landdros van Wyngaardt looi raad

“Disgusting behaviour”

Nuus met méning!
Klik op die advertensies

Klik hier vir advertensietariewe – en vir wat mense oor OO sê

Volg OO op twitter: oudtshoorno

Oudtshoorn. 16 Februarie 2012. 07h40. Landdros Mark van Wyngaardt het gister tyderns sy uitspraak empatie met dominee Noël Pietersen se omstandighede gehad.

Van Wyngaardt het die omstandighede wat gelei het tot die wanvoorstelling dat die raad Pietersen se regskoste sou dek bondig saamgevat:

That the municipality was under siege by Nic Barrow and that the municipality turned a blind eye to the Smith Tabata payment for Pietersen’s personal legal expense and did little to counter the perception that Council would support Pietersen to the extent of paying his legal expenses.

There was, on the one hand, said Van Wyngaardt, a Council Resolution that could not “with the best will in the world”, be construed to have sanctioned the payment of Pietersen’s legal expenses; and on the other hand, a group of Councillors and officials who wished the exact oppossite: the payment made to counter Barrow’s attack and somehow escape the scrutiny visited upon the municipality by a critical public.

In one of Van Wyngaardt’s rich turns of phrase he deplored that Pietersen was introduced into “this nest of rotten fish”.

Once Council had dug the hole of a Resolution and a quite different hankering and expectation, it attempted to cover its embarrassment with a blanket of lies and deception.

“Not a pretty picture”, said Van Wyngaardt.

Inderdaad. Lees gerus weer OO se verslag oor die raad se skandalige gedrag in hierdie saak: Klik hier.

In delivering sentence Van Wyngaardt referred to the “disgusting behaviour of other parties.”

Van Wyngaardt singled out the then Acting CFO, Tinus Mathyssen, seconded to Oudtshoorn by the DA MP Jac Bekker, referring to “his testimony, or rather his attempts at not testifying”.

Indeed, the evidence of De Jager; Pierre Nel; Thembani Gutas; and Tinus Mathyssen during the early part of this case in October last year, was a salmagundi of “don’t know’s and can’t remember’s” as they were tied in knots by the defence’s Jerome van der Schyff.

The picture that emerged during the Pietersen trial is one of a Council that was completely at sea and without backbone. A scared, clueless assembly of people with no other livelihood than local politics to hide their inadequacies.

Nobody, as Van der Schyff argued on the afternoon of 10 October, not Gutas, not Mathyssen, not De Jager, ever raised the alarm on the payment before Barrow intervened.

Die raad het geweet wat hy besluit het en dit het die betaling van Pietersen se regskoste nié gedek nie. Maar die raad se obsessie met Nic Barrow se geregverdigde (soos gister se uitspraak onteenseglik bewys!) aanslag het raadslede en amptenare anderpad laat kyk omdat hulle iets anders, iets méér, wou bereik as wat die resolusie bepaal het.

Maar gister het Noël Pietersen alléén gestaan.

Van Wyngaardt het dit aan Pietersen gestel dat hy geen reg gehad het om te doen wat hy gedoen het nie. Dit is inderdaad so, maar die destydse burgemeester; haar raad; en die administrasie het nie ‘n vinger verroer om die betaling aan Smith Tabata te verhoed het nie.

Inteendeel, die raad het stilswygend toegekyk hoe amptenare soos Gutas en Mathyssen ten minste niks gedoen het om Pietersen se eiegeregtigde persepsie dat die raad die Smith Tabata-rekening sou betaal, reg te stel nie.

Boonop het De Jager en haar administrasie nie eens teen Pietersen opgetree nadat die betaling gemaak is nie – nie voor Barrow die saak blootgelê het nie.

En toe De Jager en haar administrasie besef hulle is vasgeverf, het hulle met leuens en onderduimsheid probeer ontsnap.

Daar is vanoggend, by die afsluiting van een van die ongelukkigste hoofstukke in Oudtshoorn se geskiedenis – Die Noël Pietersen Sage – slegs één énkele vraag wat onbeantwoord bly:

Wanneer gaan die DA, wat hoogheilig opgee oor skoon en deursigtige regering, van Diane de Jager ontslae raak?

It is time, Mrs Zille, to put your money where your mouth is.

Oudtshoorn het genoeg gehad van oneerlike amptenare.

Oudtshoorn het genoeg gehad van dom, lui, agterbakse raadslede.

Klik hier om ‘n e-pos te ontvang wanneer daar ‘n nuwe berig op OudtshoornOnline verskyn

Klik hier om op OO te adverteer

Klik hier om terug te gaan na die OudtshoornOnline voorblad

15 thoughts on “Landdros van Wyngaardt looi raad

  1. Agreed IP and others – I have said many a time on this blog, and say it again – “To hell will politicians” and their self centered machinations – they have no place on what should be an effective, intelligent and empathetic management team at Council, running the Town’s affairs and not their party’s line!

    It’s time our Parliament, nay our President, who repeats the same ineffective and now tired mantra “of working together for a better future”, realised, that the core of the nations problems will never be settled entirely at the ballot box or a “ruling party”, but rather when the grass roots citizenry of all persuations are allowed to fully participate, contribute and work their “Town management team” towards the common goal of “getting it done and doing it right”

    The amount of money and effort expended on political ducking and diving and squanderd by the ruling elite as they feed from the trough in our very own municipal offices is outrageous.

    Try phoning anyone (or writing – the result is the same – just slower) in a relatively senior management post.

    They are always at conferences, out of town, at indabas, busy in meetings (about what heaven knows) on leave (again), off sick or lurking and plotting in corners as they leave their secretaries – who quite frankly have not got got a clue and are rude and dismissive into the bargain, to run our Town. (Apologies they reluctantly “take messages” which never warrant any response – Phew, ek het hard gewerk vandag ne”, 15 boodskappe vir “file 13” nogal)

    Make a call – lots of them, over and over again and put the heat on – try it I dare you, and experience the frustration!

  2. Daar is net een uitweg vir mev. De Jager en dit is om te bedank. Van ons en met die hulp van OO het lankal hierdie ruggraatlose optrede raak gesien.

  3. investigative public – ek glo dat elke belastingbetaler net soos OO, Nic en Afriforum moet opstaan teen diefstal, korrupsie en wanadministrasie en begin om die huidige raadslede en amptenare moet vasvat sodat hulle kan sien die belastingbetalers gaan dit nie meer duld nie.

  4. COMMENT, you are quite correct, but as one takes the golden thread right through all the current serving cllrs that fired then rehired Pietersen, and looking at Aprils case (and i hope he’ll get the message and pay his own legal expences for the Klip and Sand case and stick with his Volksie, not an M5), then i am afraid we’ll sit with almost no one left, including no Mayor.

    Perhaps just what the people of ODN need to start afresh, with non alligned people to serve the people and give politics the final boot out of third level Govt. Much cheaper and more will get done !

    What do you say ?

  5. Dominee Pietersen is nie die eerste en laaste munisipale amptenaar wat deur politiek van die DA en ANC tot ‘n val gaan kom nie, wanneer gaan hulle leer dat hulle net misbruik word en nie kan staatmaak op die woord van politieke leiers nie.

  6. Dominee Pietersen het net soos al die vorige Munisipale Bestuurders en ander Bestuurders getrap in die valstrik van die politieke leiers. Hoeveel amptenare is nie al die jare opgeslurp in die magspelletjie van die ANC en DA nie en wanneer die dinges die fan strike word hulle oorweldig deur mooi belofte net om op die einde in die streek gelaat te word deur dieselfde politieke leiers. Amptenare en die puliek moet weet dat politiek ‘n vieslike spel is waar daar nie omgegee word vir enige iets anders as die eie ek , selfsug en mag nie. Ek wil heelhartig saamstem dat politiek verbied word in plaaslike regering en daar gekonsentreer moet word op dienslewering soos wat dit ‘n munisipaliteit betaam.

  7. Red5 – Ditto
    Sadruid – Ditto

    Ek glo OO en die ODN publiek sal dit nou verder neem
    Politiek verdeel – PUNT !
    Gratis Diens aan die “locals” en Plaaslike dienslewering deur almal – bind en verenig almal – PUNT
    The LOVE of money is the root of all evil. Its the love of money that corrupts, Helen.!!!! Whats worse, you and the ANC are using taxpayers money to buy votes and help “corrupt” society. A society devided against itself will not stand. Very ironic how you and the ANC have aided this process. SHAME on you !!

  8. If a verified transcript of the judgement delivered by Magistrate van Wyngaardt is critical of elected representatives, then those representatives should voluntarily resign their positions.

  9. investigative public :
    Lyk my soos voorheen voorspel, ODN gaan nog die DA se Nemises word en jul sal geen oorwinning op ODN ooit weer smaak nie

    Ek stem saam, Oudtshoorn is nie n plaaskombuis of voor tuin nie. Die een het dinge probeer reg kook en die andwr probeer dit toe gooi. Alhoewel die kombuis die regte plek vir kook is, is dit nie reg om die boeke te doen en dan stories op te dus nie, onkruit groei deur sand en klip veral as jy dit bemes met kraalmis.

  10. Dorpe behoort deur inwoners “beheer” word (my beskeie mening) deur mense wat geintriseerd is in die mense en die dorp se belange. Soos in die ou dae, sonder vergoeding. Vandat “councillors” sulke astronomiese salarisse ontvang, om nie eens te praat van die amptenare nie, het die publieke belang verlore geraak, want daar is lekker geld te make in politiek. Betaal eerder die dienaars (dis wat hulle eintlik veronderstel is om te wees) ‘n billike (nie belaglike) salaris, verwyder politiek heeltemal uit die raad en ek kan waarborg dinge sal oornag verbeter. Ongelukkig word plaaslike regering deur die groot partye gebruik in hul soeke na mag, Weg met party politiek in totaal in plaaslike regering – dis die enigste oplossing.

  11. Dalk n geval Red5 van die balk in die DA se oe verblind hul tans vir die vele splinters in die ANC se kamp.
    Zille se reaksie word angstig ingewag, net so angstig soos wat sy is en nie kan wag om die wen in n tussenverkiesing te wil aankondig nie

    ZILLE, die nasie wag !!
    Lyk my soos voorheen voorspel, ODN gaan nog die DA se Nemises word en jul sal geen oorwinning op ODN ooit weer smaak nie

    N vloed van eerlike Onafhanklikes gaan jul en die ANC nog lelik op die neus laat kyk. Koop gerus n kaartjie vir die KKNK en kom ervaar persoonlik die publieke gevoel teenoor jou en jou misrabele huigelagtige party.

    Op Oudshoorn is die “party” vir julle spul VERBY !!

  12. Ed – Again you calmly, correctly and most eloquently publish the truth.

    A shame not many take heed, least of all our so-called leaders?

    A touch of the “see no evil, hear no evil, but hang on, what was the other one…….?

  13. Ongelukkig is dit nie in enige politieke party se belang om teen hul eie mense op te tree nie. Daardeur dink hulle nie hulle gaan enige stemme wen nie (wat natuurlik absurd is – ek sal veel eerder stem vir ‘n party wat integriteit wys, VERAL ten opsigte van hul eie amptenare, as vir enige party wat al hul tyd, aandag enenergie mors om te probeer kyk hoe hulle die ander partye kan beswadder en sleg lyk) Ongelukkig is daar nie tans enige sodanige party nie, want almal is so besig om die “ander ouens” te probeer looi dat hulle vergeet om na hulself te kyk.

  14. Pragtig gestel OO,
    Ons almal wag in spanning vir die amptelike reaksie van Zille en Bredell
    Hoe langer hul voete sleep met n reaksie, hoe duideliker hul huigelagtigheid en “medepligtighied” as politieke party wat liefs “anderkant toe kyk” wanneer ware leierskap vereis word, iets wat nie die ANC of DA tans besit nie.

    Ons wag Zille – n absolute skandvlek !

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s