Mandy Cornett gemis op Plett

Haar kollegas word verhoor; Mandy ry op die Oudtshoorn-soustrein

Nuus met méning!
Klik op die advertensies

Klik hier vir advertensietariewe – en vir wat mense oor OO sê

Volg OO op twitter: oudtshoorno

Oudtshoorn. 9 Februarie 2012. 07h50. Soos OO op 2 Februarie berig het, het Mandy Cornett, Bitou se begrotingsbestuurder, haar baas, Deon Lott, Oudtshoorn toe gevolg… en in die proses ‘n tugverhoor ontwyk.

Cornett se kollegas se verhoor het vandeesweek in aanvang geneem.

The Director: Administration and Acting Manager in the Office of the Executive Mayor, Thomas Ngolo; the Manager: Legal Services, Kgaogelo Seroadi; the Manager: Electrical & Mechanical Engineering, Rakopane Msibi; the Procurement Officer: Supply Chain, Pelisa Casa; the Manager: Human Resources, Thembekile Machelesi; and the Manager: Supply Chain Management, Bhekinkosi Mkhonza are charged with serious financial misconduct relating to tender SCM / SS 98 / 2010.

The disciplinary hearing started on the very day that Judge P. C. Combrick ruled that the Bitou Municipal Manager, Lonwabo Ngoqo, be dismissed, having previuosly found him guilty of misconduct.

OO has learned that criminal charges may be instituted against Ngoqo, and that his appointment in Sundays River is now only a forgotten dream.

OO wil graag vir “KwB” en vir “kotane”, gereelde kommentators op OO, om verskoning vra dat die aangeklaagdes swart is.

OO het sy absolute bes gedoen om die aangeklaagdes wit te maak.

Maar helaas, die aangeklaagdes is almal swart.

OO is jámmer, KwB!

OO is jámmer, kotane!

OO berig maar net die feite.

Nou hoor hier: OO gee nie flenter om of hierdie aangeklaagdes groen, oranje, of ligblou met pers kolletjies en geel strepe is nie – as hulle skuldig is moet hulle weggejaag word, soos Ngoqo!

Intussen sit ons met me Cornett… én met Deon Lott.

Klik hier om ‘n e-pos te ontvang wanneer daar ‘n nuwe berig op OudtshoornOnline verskyn

Klik hier om op OO te adverteer

Klik hier om terug te gaan na die OudtshoornOnline voorblad

7 thoughts on “Mandy Cornett gemis op Plett

  1. Die dae van die korrupte patete is verby, the PUBLIC HUNT is on !! Daar gaan uiteindelik geen wegkomkans of wegkruiphoekie oorbly vir al hierdie pate nie . Die gereg gaan sy gang gaan. Want to join this noble cleanup COMRADE and AWB ??

  2. Die belangrikste is dat daar soveel druk uitgeoefen word op die klomp op die soustrein dat hulle moet vlug. Voorts moet die publiek sorg dat druk uitgeoefen word dat die munisipaliteit sy plig en verantwoordelikheid teenoor die belastingbetalers nakom, of daar nou geld is of nie. Slapelose nagte moet die voorland wees van die raadslede en amptenare wat geld gemors het op skeidingspakkette, regskostes en wanadministrasie aangesien daar niks in die skatkis oor is nie.

  3. Ed,

    One can only assume that their names will be “mentioned in dispatches” at the hearing or more than likely used as scapegoats now they have fled!

    “Wassie ekke, dit was hulle!” goes the clarion call! (no pun intended!)

    Perhaps if criminal charges arise out of the disciplinary for the above noted posse of “candidates”, and they are indeed involved or implicated, then civil justice will surely follow them here?

    Nice one Joss – TT might also = “Terrified Tremblings”?

  4. So waar Joss, maar het iemand vir die tweetjies vertel die SOUS is op !! Laaste sousies is verdun en op ODN se pot holes gestrooi.

    Sal dalk n goeie idee wees om n bietlie van die bitumien sousies oor te hou om all skuldige ODN Soustreinreiers spreekwoordelik, te TEER EN TE VEER sodat die publiek hulle kan uitken en geen ander munisipaleteitjie hulle sal wil inneem nie, nie eens Luthuli Huis nie !

  5. investigative public – TT staan vir tussen treine – soustreine – (Bitou en Oudtshoorn)

  6. En wat gaan Bredell en SOE doen omtrent Lott en Mandy Cornett ?? Albei se name eindig met n dubbel TT. Staan dit dalk vir “Tickets Tatta” of Too Terrible, of Terrible Two of Trane en Tronktoe ! Wie weet, besluit self !

    Basuin dit op die hoogste torings uit todat iets konkreets gebeur !

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s