Antwoorde vir belastingbetalers!

Bredell, Mnyimba reageer!

Nuus met méning!
Klik op die advertensies

Klik hier vir advertensietariewe – en vir wat mense oor OO sê

Volg OO op twitter: oudtshoorno

Oudtshoorn. 9 Februarie 2012. 07h35. Beide die munisipale bestuurder en die Wes-Kaapse minister van plaaslike regering het gister op navrae van die OBV-voorsitter, Lizanne Pelham, gereageer!

Hier is Mnyimba se juweeltjie:

Dear Me Pelham

RE: RATE PAYERS QUERIES

We acknowledge your letter dated 28 January 2012 we would appreciate and welcome it if you can accumulate and compile all queries received by the ratepayers and forward them to the office of the Municipal Manager.

This will give the Municipal Manager an opportunity to respond to all your queries.

The Municipal Manager also intends to schedule a meeting with you and the Executive Leadership of the Rate Payers Association regarding your queries after he had time to gather all relevant information regarding the queries that you will submit.

Is daar wragtag niémand op Beroerdplein wat ‘n eenvoudige brief sonder flagrante flaters kan skryf nie!?

Ook Bredell het gister gereageer!

I acknowledge receipt of your e-mail dated 8th February 2012, the content of which has been noted.The matter is receiving the necessary attention and further correspondence in this regard will follow in due course.

Dít is die Engelse weergawe van:

Ek erken ontvangs van die ingeslote korrespondensie asook u epos hieronder. U versoek geniet die nodige aandag en ‘n verdere kommunikasie kan binnekort verwag word.

Die munisipale bestuurder en die minister meen duidelik die inwoners van Oudtshoorn is volslae idiote.

Hel, perdalkies is die MB en die minister rég: die mense van Oudtshoorn dóén nie juis iets om v an mense soos April en kornuite, en Bredell en kornuite, ontslae te raak nie…

Klik hier om ‘n e-pos te ontvang wanneer daar ‘n nuwe berig op OudtshoornOnline verskyn

Klik hier om op OO te adverteer

Klik hier om terug te gaan na die OudtshoornOnline voorblad

18 thoughts on “Antwoorde vir belastingbetalers!

  1. KWB – You may rant on for all I care on what you think I do, but do not presume on my colour or race, or for that matter my creed, political persuations and allegiances – you only demonstrate your own inadquacies fueled by your festering racist hate speech – which ironically you support, consistently throughout this blog, with Biblical references and quotes?.

    Read our Constitution – you are out of order Comrade!

  2. Yo Fed Up, do you think only whites have internet at home and on mobiles, “skrik wakker
    dikpens” (sic Fedup). What is a cushy job, do you need to know about business integrities,investment vehicles, and ROI in OM cushy jobs?? What is an employers “kit”? and time to hone your “blogging” skills? Is dit jou laaitie wat om die blok hardloop en fluitjie blaas om ‘n skeidsregter te word?? Get real. KwB

  3. Hallo KWB – I think you have a cushy job in OM and are using your employers “kit” and time to hone your “blogging” skills to defend the indefensible – maybe its part of your job description or your only job?

    COME CLEAN!

  4. KwB, sien, uit respek het ek ou titel nou korrek geadresseer en gaan dit altyd nou so doen, belofte !!
    Kom ons los nou almal die aaklikge neerhalende verlede pre 1994 wat almal seergemaak het, vir sekeres meer as andere en vat almal “hanne ” saam. Is dit billik ?

    Ek wil n voorstel maak. Ek het pas n pragtige “movie” met wit , swart en bruin akteurs gaan sien. “What n movie”, lei mens tot trane en hoop. As ek geld gehad het ry ek nou ODN toe en roep die hele munisipaliteit en raadslede bymekaar en sommer alle inwoners OBV, Afriforum, Deyseldorpers, April en sommer aaaaalmal en se vir almal, “kom ons kyk almal vandag hierdie “movie” en vat “hanne” saam, dis al manier hoe ons ODN, mekaar en ons samelewing gaan red, GEEN ander manier. Los die verlede, pot holes en wanadministrasie in die verlede en begin almal weer oor. Jy sal sien hoe mense hul geaardhede verander “and embrace each other.” Jy wat hopelik plaaslik is KwB kan dit vir hulle doen, uit jou hoek uit, groot asseblief !!

    Glo dit of nie, ek het die volste vertroue in jou !

    Dalk kan ek vir Helen, Theuns, Bredell Fransman ed andere aan hierdie kant kry om daardie “movie” te gaan sien en kyk of dit met n bietjie oodmoedigheid ONS ALMAL weer op n wenpad kan plaas.

    Van OO verlang ek om waarhede en feite weer te gee, al maak dit seer, so het ons hom mos leer ken, “calls a spade a spade en as almal “commit” gaan OO stellig niks negatiefs het om te rapporteer maar goeie eerlike opbouende wenresepte

    Ons het baie om te wen en baie om te verloor as ons nie gaan probeer nie.
    Gaan ons probeer manne, selfs Angus sal by jul wil kom kers opsteek, of hoe ??

    Die fliek se naam is… Courageous !

    Wat meer kan ek se. Laat weet asb en ek sal my bes doen met politici hier in Kaapstad. Sommige mag glo dis n pypdroom, mag dalk wees, maar erens moet n mens beginne as dit nie lyk of enigeen die stryd kan of wil wen nie. “The power of one”, moet dit nooit vergeet, Madiba het ons daardie les geleer.

    Sterkte almal

  5. IP verstaan jy die uitdaging van persepsie bestuur “Do you see what I see?”. Wat is nou so moeilik om respek te he vir iemand wat moeite maak om jou te antwoord?? Net soos jul persepsie oor my het ek ook my bedenkinge oor julle, soos julle oor die MM, so ook die MM en DA Provinsiale oor julle? Maar jou ja, haal maar die splint uit kwb se oog!! Kwb

  6. Joss, sal my nie verbaas nie. OO het n punt. Het AWB maar sy potensiaal goed en korrek benut het ons tedoen gehad met n opgewasse ou wat goeie nasie bou, vergewe en vergeet en n blink toekoms kon aanspoor wat hebsug van mag, korrupdie en nepotisme, veral onbevoegdheid, haat en cadre deployment aan bande kon le, met goeie dienslewering en versoening as eerste prys daarby gese

    Helaas het hy besluit om in die verelede vas te val, haat te spoeg (sekerlik maar afkomstig van sy ouerhuis) n pay back mentaliteit wat uiteindelik die man, sy paar volgelinge an die massa arm mense gaan verwoes. HY is nou die teenoorgestelde van oorle Eugene Terreblance, aldus die AWB titel vir die onweise knaap.

    Kan hom net bejammer. Dalk sou die Mighty Conference hom spesifiek kon gehelp het ,maar hy wil nie. Haat nyd, afguns en a versuurde verlede het besit oorgeneem, did so duidelik soos daglig

    Sterkte almal !

  7. investigative public ek dink KWB probeer nou vir Malema se pos by die jeugliga gatkruip dit is hoekom hy so knaend is met sy rassistiese opmerkings

  8. Helaas, Jack, as KwB maar dom wás! Hy ís nie, en dít is wat hom so skrikwekkend maak.

  9. investigative public – KWB is nie net onopleibaar nie, die ding kan nie eers spel nie, ek dink Gordon het darem seker ‘n graad of twee meer gemaak op skool as die klong, dit is seker ook hoekom hy Gordon en die ANC as helde sien. Hy het verder ook maar gehoor van apartheid en die sogenaamde ” struggle” maar weet nie wat aangegaan. Baie jammer dat hy nie die diens van Mighty Word bygewoon het nie, dalk kon hulle gebid het vir hom vir verstand want dit het hy by geboorte gemis.

  10. Good Point Fedup. Maybe someone can donate a wheel chair to Mnyimba, one that is pot hole resistant so he can be pushed around town if he does not want to do it and meet his shareholders on his own steam

  11. Real Managers get off their butts, out of their offices and on to the factory floor!

    Nice if mnyimba et al could show their faces in town, meet and greet their “clients and shareholders” and see first hand the “crap” that needs their attention, rather than corresponding the issues to death in “meetings and more bloody meetings!”

    What say you mnyimba?

  12. AWB, “I rest my case” !

    Just Wondering, nou weet jy hoe reageer n onsamehangende versuurde Apartheidspateet van die verlede
    Nooit opbouend, altyd irrasioneel afbrekend en so n persoon kom nooit ooit erens in die lewe, die geskiedenis leer ons dit. Gaan besoek maar vir AWB tuis en sien self.

    Hy bly onopleibaar, tragies maar waar !!

  13. Dit is nou so duidelik soos daglig, dat OO se westerse lesers met niks tevrede sal wees nie. Ek dink terugvoering is pure “ondentlikkegeid”. Maar nou ja, die volk opsweper {O;O}, en kortsnuiters, voel anders.
    “Delareighn, Delareighn ♪♪♪ sal jy die dem☻kr☺sie kom lei ♪♪♪♪ asb oubaas ♪♪♪ ” . kwb

  14. Tyd het aangebreek dat Bredell, Mnyimba, Gordon April en sy hele Raad besef hulle is indiens van die belastingbetalers en nie andersom nie. Elke munisipale amptenaar en raadslid se salaris kom van die belastingbetaler af daarom het die amptenaar ‘n dienskontrak met die munisipaliteit waarvan die eienaar die belastingbetaler is, wat bepaal dat hy/ sy elke maand ‘n salaris kry inruil vir die werk wat hy/sy moet doen. Die belastingbetalers begin nou ook met ‘n proses van regstellende aksies – Mnr / Mev / Mej / Raadslid doen die werk waarvoor jy aangestel is en maandeliks vergoed word of gaan, skoert , voertsek, langer gaan julle nie meer betaal word om niks te doen nie.

  15. Of is dit nou “oeps, per ongeluk”, moedswillig in e-pos hemel in gestuur?

  16. Laaste sien van hierdie twee blikkantiene – reguit file 13 toe TENSY ODN hul stemme beginne dik maak !!

  17. Add this “standard retort” to your library, bredell and mnyimba:-

    “FO, rude letter available on request!”

    It uses less keystrokes, ink, time and effort and is closer to the truth of your attitude than the “polite” fluff and fudge you choose to bamboozle us with!!

    Shame on you both!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s