IQMS

What the hell is Council doing!?

Incisive insight!
Click on the ads

What readers say about OO

Follow OO on twitter: oudtshoorno

Oudtshoorn. 8 February 2012. 07h15. This is a laconic report. Curt, even. Brusque.

The 2008-IQMS (Integrated Quality Management System) identifies a maintenance backlog of R63,000,000. That’s sixty three million Rand – since 2002.

At the time of considering the report Council heard that R10.8m was required every year to maintain Oudtshoorn’s infrastructure.

Even our Executive Embarrassment, Gordon April, with his grade 6 math, can make the sum: Oudtshoon is currently some R95,000,000 behind in infrastructure maintenance.

The 2008 IQMS served before Council – and nothing was done to implement it!

Surprised at potholes, bursting water pipes, and power failures? Concerned about sewerage?

Oudtshoorn’s pathetic government, since way back when, when dada lost his footing on the proverbial charabanc, is entirely to blame: ANC; NNP (remember them – the “New National Party”); ID; DA…

Council is obviously unable to effect even the most basic functions of local government.

Under such circumstances, the Provincial ANC leadership forced the appointment, against even the better judgement of any number of ANC Councillors, of Zukiswa Ntile as Director Technical Services.

Sporting a mere B.Tech qualification, obtained at what was known as the P.E. Tech, Ntile’s experience amounts to 24 months as Technical Manager/Director of Ikwezi – the metropolis of Jansenville, whence our new MM, Thandekile Mnyimba hails; and 19 months as Director Technical Services at Sundays River; and 19 months in a similar position in Eden – where she was lucky to have three excellent adjudants – Norman Angel, Hans Ottervanger, and Japie Strydom…

When OO called Ntile on Monday about Park Rd, her main concern was about how OO got her cell number.

Ye gods of all pantheons, help us!

Click here to receive updates.

Advertise on OO!

Click here to return to the title page.

19 thoughts on “IQMS

  1. Jack Russel – Geen wonder KWB sê ” slat my met ‘n papsnoek” nie,sy ma het hom seker gereeld teen sy kop geslaan met ‘n vrot snoek, is die dat hy nie verstand het en soos enige redelike mens kan kommentaar lewer nie. So verskoon maar as hy nie weet vaarvan hy praat nie, hy geniet egter die nonsens wat hy skryf. Arme klong !!

  2. KWB
    Jou ingeligte(?) verduidliking oor die verlore R40m verbyster my!!
    Hoe lank nog gaan dit die ANC beheerde raad NOG neem om sy BEE eendjies in ‘n ry te kry????.
    Intussen krepeer Riemvasmakers en moet hul wag totdat ‘n tenderpreneur op die horizon verskyn?
    Dan sal ons die “magic” haas in die vorm van R40m uit vorige jare se Nasionale begrotings sien verskyn!!!! Whaoooo KWB whao!!!! Glo jy werklik dat perdebollie vye is???
    Terloops.
    Dit sal interessant wees om die demografiese prentjie van Oudtshoorn te vergelyk met die personeel samestelling van Oudtshoorn Munsipaliteit. As ek koppe tel wil dit my voorkom asof Jimmy baie bly sal wees!!!!
    (Moet ek dit ook vir jou uitspel??? Onthou jy vir Jimmy en sy rasistiese uitlatings oordat daar te veel “coloured” (EE definisie) in die Wes Kaap is?? Onthou jy dit KWB????.

  3. Slat my met ‘n papsnoek, Die dominee het vir Oudtshoorn ‘n idee gegee van die behuisingsnood wat deur die westerses afgewater word. Ons is gewoond in bilkhokke bly, tydens my hoërskool jare het ek ook in ‘n blikhok gebly. Die rede hoekom die R40miljoen nie aan Oudtshoorn toebedeel is nie, is omdat OM nie ‘n BBBEE plan het nie, vandag word dit selfs bekragtig, geen BEE sertifikaat, geen besigheid vir die toekoms nie. Dit gaan nie net oor huise bou nie, dit gaan ook oor bemagtiging. Lank is die tyd verby dat slegs sekere verskaffers die koek gaan eet, OOOOh nee, die R40m is nie weg nie, dit is net tydelik teruggehou totdat meer BEE verskaffers kan deelneem. Die feit is dit, julle gan nie meer icing kry nie, julle sal die deeg moet help uitrol.
    Jack Russel, as jy maar die hele storie ken;
    IP, ek word nie dronk nie, te ingelig om my in jul franse strikke te laat vang;
    Ou Joss, daars min dinge wat my dag kan opvoeter!
    Laat OO julle die waarheid vertel, kwb.

  4. Jack Russell – Nou het jou KWB se dag opgefoeter want hy het dit nie geweet nie, hy sal vannag nie kan slaap nie

  5. KWB
    Jy verwys so hoogheilig na die mense van Riemvasmaak wat nie teerstrate het nie.
    Die blaam vir hierdie skandelike kamp lê vierkantig voor die voete van “Eerwaarde” Pietersen. (Nog ‘n vals profeet) wat te besig was met hofsake teen Barrow, om aandag te gee aan behuisingsprojekte.
    Geld (meer as R40 miljoen) wat deur Nasionale regering bewillig is, is nooit spandeer nie……KWB. Dit is baie geld!!! KWB………………. BAIE GELD DEUR ANC KORNUTE SE VERSUIM VIR EWIG IN DIE WATER
    Pietersen het in die parlement teenoor sy meesters (ANC) sy skandalige versuim erken! Daarom het Nasionale regering (ANC) in terme van fiskale beleid verdere bewilligings gestaak!!!
    Daarom moes ANC (dae voor die verkiessing) Riemvasmaak skep om sodoende op skandalige manier stemme te koop.

  6. Ek kan maar net hoop jou kommentaar is ‘n poging op humor, kotane… Die NDPG-program!? Assebliéf tog!

    Goeie een!

  7. Die R 30 miljoen wat huidiglik gespandeer word deur die NDPG program op infrastruktuur moet sekerlik afgetrek word van die R 95 miljoen backlog, of hoe? Jou sommetjies klop nie OO.

  8. KWB

    Jy moet jouself ‘n guns doen en eers dinge behoorlik ondersoek voor jou kommentaar lewer, jy maak jou naam kloof.
    George Munisipaliteit het tydens die droogte wat menigte munisipaliteite genoop het om alternatiewe maatreëls vir watervoorsiening en waterbesparings te tref besluit om gebruik te maak van die suiwering van rioolwater, verder is eienaars van wonings aangemoedig om watertanke te installeer op hulle persele vir gebruik om hulle tuine nat te maak, asook hulle swembaddens vol te hou..Baie eienaars suiwer dan ook hierdie tankwater vir huishoudelik gebruik en hou dit geldelike voordele vir die eienaar in aangesien hy minder munisipale water gebruik en voorts word water ook in die proses bespaar wat ‘n laer inpak op die daaglikse ontrekking uit George Dam tot gevolg het. Die belangrikste is egter dat George Munisipaliteit ‘n nood sisteem in plek het wat hy ten enige tyd tenvolle kan benut indien die behoefde in die toekoms ontstaan.
    Die vraag is wat het Oudtshoorn Munisipaliteit in plek indien ‘n droogte die area tref, is daar voorsiening getref en is daar geld om dit te doen.???

  9. As soon as AWB starts with his “Historically Privileged Individuals” you know he is still on that Historically Aparheids drive o his and he will go nowhere fast

    Yes AWB can read the weather and no back up for life saving water in George is better than any back up, cause tomorrow it will rain again and who needs all that. He’s a typical Pied Piper. Leave him to his own people to sort out.

    Just Wondering, stay close and follow and you’ll see where this robust intelligent debate with the likes of AWB is going. I rest my case with this “klonkie” or should i have used “D instead of “K” ?

  10. KWB
    Dankie vir jou insiggewende bydraes!!
    Insiggewend nie in substansie nie.
    Insiggewend oor die wollerige denkprosessse wat blykbaar in ANC geledere hoogty vier:
    1. Gooi alle geld agter die stemvolk.
    2 Laat die infrastruktuur (wat die kapitale omset verseker) maar agterwee bly.
    3 Span dan psuedo profete in.(hulle kan glo dooies laat opstaan en sal die pot goud aan die einde van
    die reenboog vir ons gaan uitwys).
    4 Teer eerder die klater pad na die psuedo hemel met reuse bydraes tot mikro byeenkomste!!!!

    Hou so aan KWB Hou so aan!!.
    Volhard KWB!!!! Volhard!!!!!
    So word ons almal gelyk…………………..bedelaars!!!!!!!!!

  11. KWB – Weer laat jy jou in op ‘n punt waarvan jy niks weet soos die suiwering van rioolwater op George nie. Hoekom moet die rioolwater tans gesuiwer word as die liewe Heer so goed is om George te voorsien van genoeg water so dat die dam vol is en daar aan George se behoeftes voldoen word. Hoekom geld mors op suiwering van rioolwater as dit nie nodig is nie en die gratis reënwater wegvloei na die see. DINK asseblief

  12. KWB – “take a pill and dissolve!” or better still do something constructive to maintain the town.

    If you piss the ratepayers and businesses off with crappy infrastructure and services, they will surely leave you and your forlorn attitude in the dusty remains of what was and could still be a fine Town.

    Grow up!

  13. KwB, as daar nie gesteel en wanbestuur word nie, sal daar genoeg wees vir almal.

    Neem die onnodige poste en die belaglike salarisse ook weg en daar sal óórvloed wees vir almal!

    Om my af te maak as onsensitief vir die mense van, byvoorbeeld, Riemvasmaak, is belaglik.

  14. Why am I not amazed???? The Technical budget consume most of a municipalities capital and operational budget and provide business to many a man. During the drought in George, all budgets were consumed to erect a system that would pump water back from the sewerage as recycled water to the dam. This cost the municipality more than R80, 000 000 as George was declared a disaster area. What amazes me is that the new system is has shut down and are reserved as a backup for if and when.
    A lot of Historically Privileged individuals benefit from the Technical Budget and at the face of another recession OO have to proclaim the IQMS so that these Historically Privileged Individuals/Business will have cut of the pie, enough to survive through the recession. What is astonishing is how this total onslaught on the municipal suitcase is planned to the benefit of HPI’s. Shame on you OO, the next thing that the citizens need and crucial is services at Riemvasmaak. You moan about Park Road, at least there is tar roads, in the lokasie there is still gravel. Watch out Council and Administration, there is a snake in the grass, I think its the OO species. kwb

  15. Is Ntile going to have the luxury of excellent adjudants in ODN, or has she have enough experience to stand on her own. The pressure is on Ntile, will you prevail ?? Only time will tell !

  16. “… since way back when, when dada lost his footing on the proverbial charabanc…”

    I love a good turn of phrase, and this is excellent!

    You made my day.

  17. Nike, ‘n senior bestuurder van Verwardplein het my vanoggend laat weet, nadat hy die berig gelees het, dat hy laas in 2008 oor die IQMS gekonsulteer is – hy meen die ingenieurs werk die ou dokumentjie waarskynlik sommer so op hulle eie by… En sê niemand nie.

  18. Do they maintain the system (IQMS) that informs them to maintain the infrastructure?

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s