Keith Jordaan neem regstappe teen April; Mnyimba

Nic Barrow neem instruksies

Nuus met méning!
Klik op die advertensies

Klik hier vir advertensietariewe – en vir wat mense oor OO sê

Volg OO op twitter: oudtshoorno

Oudtshoorn. 4 Februarie 2012. 12h45. Oudtshoorn se voormalige direkteur finansies, Keith Jordaan, het sy prokureur, Nic Barrow, vanoggend opdrag gegee om die burgemeester, Gordon April; en die munisipale bestuurder, Thandekile Mnyimba, te dagvaar omdat Jordaan se prestasiebonusse vir die 2009/10 en 2010/11 finansiële jare nog nie aan hom uitbetaal is nie.

Die 2009/10 uitbetaling sloer reeds sedert 30 September en Jordaan se vele navrae oor die versuim word nie eens beantwoord nie.

Die raad kom eenvoudig nie die wetlike voorskrifte na nie en nie eens die voorgeskrewe evaluering is nog vir die 2010/11-boekjaar gedoen nie.

Jordaan het tot regstappe oorgegaan nadat hy op OO gelees het dat die raad baie waarskynlik nie geld het om sy finansiële verpligtinge na te kom nie.

Jordaan het aan OO benadruk dat hy die belastingbetalers van Oudtshoorn nie wil benadeel nie en dat sy aksie teen die burgemeester en die munisipale bestuurder gemik is omdat hulle weens bestuursagterlosigheid in gebreke is om die skikkingsoorkoms met hom na te kom.

Jordaan verduidelik dat ‘n prestasiebonus slegs uitbetaal kan word nadat die tersaaklike jaarverslag aan die raad voorgelê is, en die 2009/10-jaarverslag is tot op hede nog nie voorgelê nie.

Dit ondanks die feit dat die verslag reeds voordat Jordaan in September verlede jaar die raad se diens verlaat het, voltooi is.

Hierdie is versuim om ‘n administratiewe handeling uit te voer en Jordaan sê dat hy nie bereid is om aan die kortste end te trek as gevolg van Oudtshoorn se bestuursonkapabelheid nie.

Die burgemeester en sy burgemeesterskomitee en hulle direkteurs is ‘n verleentheid vir Oudtshoorn en staan op die punt om belastingbetalers enorme bedrae te kos weens onkunde, onvermoë en onbetrokkenheid.

Jordaan is gewoon keelvol vir administratiewe laksheid en versuim. En die raad se huidige finansiële posisie dryf sy ongemak nou tot agterdog.

Dit is tyd dat Oudtshoorn se belastingbetalers ingryp en oningeligte, onkapabele, lui amptenare vasvat!

Klik hier om ‘n e-pos te ontvang wanneer daar ‘n nuwe berig op OudtshoornOnline verskyn

Klik hier om op OO te adverteer

Klik hier om terug te gaan na die OudtshoornOnline voorblad

30 thoughts on “Keith Jordaan neem regstappe teen April; Mnyimba

  1. JW, if you read (A)WB’s comment above, it proves my point, does it not ??

  2. Nou kan julle vir julleself sien, gepraat van ontwikkelende klipkoppe!! As Invest-in-gay-tief-Pap-bek nie ‘n Damaskus verskoning het nie, vertolk sy die rol van die owerspelige vrou. Moenie vir ordentlikheid by haar soek nie, as feite opdroog in die gesig van weerlegging, dan speel sy rakbie. Gepraat van politieke patete wat nog aan die ossewa vaskleef!! kwb

  3. JUST WONDERING, point taken but it also makes me wonder how long you have been reading OO. its true, its about robust debate, in fact, informed and intelligent robust debate. Some spoilers will always throw in absolute nonsense and it is OO’s job to INFORM, regulate and educate intelligent robust debate. He has been addressing these “spoilers” for years, to no avail and therefore has no choice to sometimes “crack the whip” as the owner of OO.

    If you through the years have had to contend with KWB and and comments from PP, you’ll begin to understand. The fact that OO still allows their comments speaks volumes. My comments also serves to chastise and make them think, most often to no avail. Do we allow them to get away with it and devalue and degrade this very important BLOG of public information ? You decide JW !!

    I wont stand back and will continue to uphold values, honesty and competency. If a few dont, WHO WILL ??. Am i the moral gaurdian of society ? I repeat, its always only a hand full that care and LEAD, if we dont, WHO WILL ??

  4. All I want to add to this debate is raise your argument not your voice. Why get personal on a public issue that is very immature investigate public etc. Everybody have the right to an opinion and that I thought this was the forum to have robust debate and that the Editor would welcome it even if it is critical… OO should beware of becoming to personal cause it may jeorpadise their impartiality and makes the reader out there thing that they are being use to push a certain agenda as the regulars and the editor get extremely personal and apprehensive to the point of aggresively attacking anyone who might question or disagree with what is reported.

  5. Ja swaar, as ek so na Piet se tweede naampie kyk dan wys dit presies waar sy brein ook sit – onder die belt, aan die g@tkant van die wereld, en so ook sy redenasievermoee

    Welgedaan OO, n ware heer wat kan erken dat daar n ander sy of kant van die saak is. Dis hoekom jy suksesvol en GELOOFWAARDIG is omdat jy beide patete van die politieke spektrum (ANC en DA en andere) met feite kan vasvat en tot verantwoording roep

    Piet is nog n kleuter wat nog moet leer lees en skryf en n “Johnny come lately” is tot hierdie blog . Dalk will OO dit oorweeg om n spesiale Kleuter Blog te stig vir Kleuters, Standers 4 klonge en die wat hoop om eendag te kan lees en skryf, soos AWB, Piet … en diesulkes. Dis slaapenstyd vir al jul kleuter bloggers, toe nou gaan kruip nou in en Piet moenie vergeet om eers n draai te gaan gooi en jou “tooltjie” te gebruik anders piepie jy weer jou bedjie nat vannaand ou asjassie. Nag ou kleinding !!

  6. Gewonder wanneer iemand met dié ene vorendag gaan kom!

    Ek is glad en hoegenaamd nie bang om van mening te verander nie.

    En jý, piet pielietjies?

  7. Ek vind dit baie komies dat OO nou so vir Keith Jordaan en Walter Hendricks se part opkom, nadat OO al sedert die begin van 2010 gal braak oor die twee se aanstellings

  8. KWB om uit Helen Zille se SA Today uit aan te haal wat jou volmaak beskryf; “Equally, there are South Africans of colour who cannot face abandoning the comfort of victimhood, or seize the responsibility for become agents of their own destiny. Both categories are constantly on the lookout for any incident that can reinforce their alienation. Every interaction is interpreted through the lens of their own psychological expectations of prejudice.

    En KWB, as jy wit is, : “Today, 35 years after Biko’s murder, many white South Africans regard themselves as victims. Victimhood gives them a sense of identity and entitlement. It allows them to disengage from the
    project of nation building. It justifies their creating a “comfort zone” with other “victims”, where they can reinforce their sense of grievance through constant complaint.

    These people are “professional whites”. Their whiteness is their identity and defines their alienation. It keeps them in denial, which is where they choose to be.

    Baie om oor te dink ou grote, nag.

  9. AWB, komaan , Resistance to Change, jy’t dan self sedert die verandering wat na APARTHEID aangebreek het, NOG NOOIT POSITIEF aangepas nie. Onsamehangende gemors wat jy kwytraak, met of sonder jou graad. Is dit hoekom uit ongeveer 287 munisipaliteite slegs ongeveer 34 finansieel staande is. Seker maar die toedoen van graadlose gekwalifiseerdes wat jy so goedpraat. Vir korrupsie het mens geen graad nodig nie, promoveer jy dus daardie klomp klonge ??

    Om jou aan te haal AWB….. OO, hoe “Kan jy jou nou van KWB verwag om intelligent te wees as jy hom nie rede gee nie. Ek rig n uitdaging aan OO. Gee vir KWB n rede om intelligent te probeer wees en kyk hoe hy telkemale met die mees onintelligente, onsamehangende negatiewe gemors na vore kom.

    KWB, n graad, opleiding ens ens verskaf nie intelligensie nie. Jy word daarmee gebore, dis in die gene. Jy het dit, of jy het dit nie ! In welke geval pas jy in grote ? ?? Moet seblief nie antwoord nie, laasgenoemdeen bly die lewe maar altyd een groot stryd !!

  10. Jack, in sy boek “The war of art” beeld Steven Pressfield jou tipe karakter uit, “Resistance to Change”.
    Kan iemand my uit die droom uit haal. Het mens ‘n professionele graad nodig om suksesvol te wees?? Want ek sien dag na dag hoe gesoute prokureurs sake in die lae Landroshof verloor, graad en te al. Verder sien ek hoe dokters ‘dumbstruck’ staan as hulle hoop opgegee het en ‘n pasient se swak kondisie omdraai, graad en al. Het mens ‘n graad nodig om suksesvol te wees. OO het ‘n Teologie graad en ek dink seker sielkunde ook, vir al die twak wat sy siel kan kwyt raak, maar Gordon is die politieke hoof, het mens ‘n graad nodig?? KwB

  11. KWB – Die politieke veranderinge wat jy so verkondig is wat Oudtshoorn en die hele Suid Afrika het waar dit vandag is, Geen geld, geen dienste, mense in poste sonder enige kwalifikasies en ondervinding. Politieke veranderinge wat meer aanleiding gee tot korrupsie en wanadminstrasie as tot voordeel van die land en sy mense. Hoelank gaan jy en die ondersteuners van die ANC nog toelaat dat julle mislei word deur korrupte raadslede en amptenare wat hulself verryk en nie ‘n hel omgee vir dienslewering en die armste van die armste nie.Hoe verwag jy moet ‘n standerd 4 klong kan besluit of ‘n direkteur ‘n prestasiebonus moet kry as hy nie weet wat aangaan nie.

  12. KWB – Jy het alweer die wors aan die verkeerde kant beet, lyk my jou brein is net gefokus op apartheid wat toendertyd verby is en die bedreiging wat OO, Afriforum, Oudtshoorn Eerste en OBV vir die ANC op Oudtshoorn inhou. Intelligente kommentaar is opbouend en ‘n lus om te lees, maar jou kommentaar getuig dat jy van kleins af ge*oer moes gewees het.
    ” Just Wondering” – Gordon April en sy ANC kader moet verantwoordelik gehou word vir die prestasie bonusse wat aan Hendriks en Jordaan uitbetaal moet word, as die Raad nie hulle werk kan doen nie, moet hulle verantwoordelik gehou word.

  13. OO, Die rede is dat omdat OO nie feite aanhaal nie, maar sappige sielsvermomde idees. Kan jy jou nou van KWB verwag om intelligent te wees as jy hom nie rede gee nie. ‘n Feit soos ‘n koei, is dat OO ‘n draad is vir die leke wat nie politieke verandering kan absorbeer nie. As OO met feite gekonfronteer word, dan word die dialoog afgewater met, moenie my tyd mors nie, hoe lank lees jy al OO, KWB kan nie feite weerlê nie ens ……
    KwB

  14. Just wondering – Prestasiebonusse se doel soos deur die Munisipale Stelselswet Wet 32 van 2000 se doel is die daarstelling van vasgestelde doelwitte en prestasie area’s vir Munisipale Bestuurders en die Bestuurders wat aan hom rapporteer. Die probleem is egter dat die werkgewer verplig is om ‘n omgewing te skep wat gunstig is om die prestasie van die werknemer te fasiliteer, geleendhede daar te stel om die ontwikkeling van kundigheid en kapasiteit te bevorder, maar die belangrikste dat die werkgewer saam met die werknemer werk om probleme op te los wat ‘n inpak maak op die prestasie van die werknemer en die werknemer alles moontlik te bied om die vasgestelde doelwitte te bereik.

    Indien die werkgewer wat in hierdie geval oudtshoorn munisipaliteit is nie voldoen aan bostaande vereistes soos uitgesit in die Wet nie is die plaaslike owerheid verplig om die werkgewer ‘n prestasie bonus te betaal al het hy nie die doelwitte bereik nie.

  15. KwB kon nog geen enkele feit wat al op OO berig is weerlê nie.

    Blah-blah-blah… Boring!

  16. @ Just Wondering, KwB stem! exCFO is moontlik geoogmerk om ook soos Ben Panghas ‘n lid van OBV te word. OBV het die nuwe ashoop vir “dropouts” geword en moontlik die rede waarom OO moet proklameer. Dropouts word ook gebruik om inligting te bekom, so miskien het die potensiele lid ‘n troefkaart of twee om ‘n kaaswors te wees. In hierdie verband het OO dit heeltemal mis, so het die DA ook OO onthul as ‘n draadkar vir geraamtes. Kyk die meganismes wat gebruik is en word om korrupsie te bestry bevorder nou korrupsie en sluit in, OO, Oudtshoorn Eerste, OBV, Afrikaner Forum, en ‘n paar ander soortgelyke paloekas. Wat kan jy meer van Snathan die Sjimpangrilla verwag, het net OëO vir twak.
    KwB

  17. Ok dan is ek happy sal bietjie die vorige berigte lees… en ja ek lees dit nou 2 of 3 maande.

  18. JW, natúúrlik behoort prestasiebinusse net vir prestasie betaal te word – hel, het jy OO net van vanoggend af gelees, of wat!?

    Die huidige gaan oor ‘n kontrak wat nie nagekom word nie; nie oor die inhoudelike daarvan nie.

  19. Hi Jack ek het geen probleem met Jordaan of OO nie. My probleem is nie met ander MM’s en bestuurders nie want ek bly nie in daai areas nie. Ek wil agter die kap van die byl kom van Oudtshoring en ek het gedink die OO is baie goeie medium om sulke ongeruimhede uit te lig maar ek begin twyfel daaraan want hoekom stel hulle meer belang in hom wat betaal moet word as die belastingbetaler se geld wat so gemors word op iemand wat absoluut niks vir ons beteken het nie. Is OO besig ook met ‘n agenda… Prestasiebonusse is vir prestasie finish en klaar.

  20. Just wondering – Ek weet nie wat jou probleem met OO of Jordaan is nie, maar as jy die uitbetaling van prestasie bonus by Oudtshoorn Munisipaliteit oor die afgelope paar jaar gevolg het sal jy sien dat alle vorige munisipale bestuurders en ander bestuurders wat geskors was en daarna ‘n skeidingspakket ontvang het ook hulle prestasiebonusse ontvang het. Onse liewe dominee het ook elke keer sy prestasiebonus gekry, hoekom het jy dit nie ook bevraagteken nie.

  21. Wow is this how you talk to people that differ… Thanks for informing me but went on the website as these information should be on there. I am still perplex how “concern” you are with the binding agreement of Jordaan – that is not of importance to me as a citizen for me I would like to know more as to why he after receiving a qualified report still entitle to a performance bonus if he is really as great as you say he should have received a unqualified report that has no material misrepresentation… what is your stance on the consultants making millions while there was and is people who are paid to do the job? or maybe they are also friends of agriforum…

  22. “Just wondering”, you are exceptionally uninformed.

    Oudtshoorn received a qualified report for 2009/10 – up from a disclamer. The 2010/11 statements are late, but in the process of submission.

    Jordaan and the Council have a binding agreement and Council must pay.

    Speak not of what you know not. And don’t waste my time.

  23. Now you really lost any credibility… I was so impress at first with what you doing here… How can a man turn around a municipality financially if he cant even report on it? have you heard about what you cant measure you cant manage?! The last time the muncipality produced financial statements was in 2007/2008… The place was ran by consultants and you say this man turned the financial management come on! Now you want to give this man a performance bonus why not give the consultant also one as you are so generous…

  24. What “mismanagement”, please?

    I’m not crusading for anyone but the ratepayer, but Jordaan did turn Oudtshoorn’s financial management around – in the face of my robust opposition to his appointment. The man prevailed!

    Council wanted him out because he would not entertain Council’s “struggle financial management”.

    He negotiated a deal and Council is obliged to honour it.

    Eenvoudig!

  25. You still did not answer my question as to why you are crusading for a man that is not worthy of a performance bonus as he did not perform? i mean you guys are for the ratepayers of Oudtshoorn why not putting your efforts in to exposing why a man who clearly mismanage a municipality receives a performance bonus? Is he maybe a friend of agriforum? just wondering…

  26. Get your facts straight, “Just wondering”!

    Case could not have been concluded due to resignation – but Lott’s record speaks, nay hollers, for itself.

    If you believe Lott wasn’t sure of his appointment when Cornett accepted, you should spend the morning having tea with fairies.

  27. How come some one, during his tenor of CFO, who received a disclaimer – be entitle to a performance bonus and worse the OO is rooting for this person to be paid? Yet you crucify the current CFO and manager Budget office who obtained a unqualified audit at Bitou. I read yesterday the 7th letter of the mayor of Bitou and the manager budget office first resigned at Bitou and the CFO followed yet the OO makes it sound as if the CFO brought over Mrs Cornett _ she was infact appointed first. THe letter of the mayor says that the case is not concluded against the CFO and Manager at Bitou why is the OO slandering people because the Auditor general opinion was that the statements of Bitou was fairly presented and there is no material mistakes or FRAUD. I dont want to bring colour into this but the OO suspicously beginning to sound like a colour driven institution…You lost your credibility with me.

  28. @ O Bergh – it is clear that there will be no policing of the state of Oudtshoorn. We often feel that municipalities are over regulated but who makes sure that the policing is done?
    Keep in mind that the DA/COPE coalition cannot do anything but vote against any point that is not conducive for Oudtshoorn and the community. And they are only 12 against 13!

  29. It is no secret that the general administration and financial management of the municipality is pathetic to say the least. There is no way in hell that with the current ruling coalition and management team Oudtshoorn is ever to recover.

    If there is no respect for the community they serve, stealing from the community (alla Gordon April style) and corruption as reported by the SIU, the raping of the coffers will continue.

    One hesitates to question why the SIU and SAPS have not taken action yet?

    Why will this administration honour any agreement?

    Drastic state action is now required!!!

  30. Mnyimba and Gordontjie, hoe lyk dit – verbeur jul salarissies vir n paar maande en betaal Jordaan uit. Dalk sal Mnyimba terugverland na sy vorige kospotte van Egipte en Gordon die gruisman het seker maar niks om na terug te verlang nie

    Kry die boodskap klonge, die publiek raak nou uites ongeduldig met jul onkapabelheid ! “Shape up or ship out !! Wat sal dit wees ????????????????

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s