April se diefstalsaak gaan glo uitgestel word

Staat wag vir die DOV se beslissing

Nuus met méning!
Klik op die advertensies

Klik hier vir advertensietariewe – en vir wat mense oor OO sê

Volg OO op twitter: oudtshoorno

Oudtshoorn. 2 Februarie 2012. 07h05. OO verneem dat die openbare vervolgingsgesag nog nie sy bevinding oor die diefstalklagte teen die burgemeester, Gordon April, gereed het nie.

Daarom word verwag dat die saak môre, wanneer April weer in die hof moet verskyn, uitgestel sal word vir ‘n latere datum.

Intussen het die raad Dinsdag in komitee besluit om regshulp aan raadslede en apmtenare na ‘n werkswinkel te verwys.

Daar is nog nie ‘n besluit geneem oor April se a109-aansoek dat die raad sy regskoste in die diefstalsaak betaal nie.

Klik hier om ‘n e-pos te ontvang wanneer daar ‘n nuwe berig op OudtshoornOnline verskyn

Klik hier om op OO te adverteer

Klik hier om terug te gaan na die OudtshoornOnline voorblad

3 thoughts on “April se diefstalsaak gaan glo uitgestel word

  1. Robin – Please ” suitably qualified ” waarvan praat jy – dink jy nou regtig ‘n munisipale bestuurder sou hom opgehou het met iets waarvoor wetgewing nie voorsiening maak nie, wat nog te sê om ‘n Finasieële Bestuurder en sy ” side kick ” met ‘n ” track rekord ” aan te stel oor die finansies van oudtshoorn. Die hele spul word beheer deur April en die ANC sonder om twee keer te dink en die DA en Bredell sit doodstil en wag, waarvoor sal net hulle weet. Oudtshoorn is oor die koffie – het sy gat gesien of beter gestel “M” toe, en wie het ons om te bedank ………..

  2. Hello???

    Het ons dan nie nou ‘n “suitably qualified” municipal manager nie?

    Hou hulle dan nou ‘n werkswinkels om iets te bespreek waarvoor geen voorsiening in munisipale wetgewing bestaan nie? Is dit net om April te please? ‘n werkswinkel te wil hou om sy onwettige aksies te ondersteun en goed te maak?

    Waar het jy al in jou lewe gehoor dat raadslede en amptenare diefstal kan pleeg en nog daarop aandring om regshulp vanaf die munisipaliteit te ontvang, seker maar net in Oudtshoorn hopelik? Maar ek twyfel sterk of dit net hier sal gebeur?

    Hulle soek seker maar geleentheid skep om gratis kos en drinkgoed te geniet?

    My word what is next councillors, are you sick in your heads, ‘n klapweg of onlangs met ‘n klip van Gordon teen jul kop getref?

  3. ‘n Werkswinkel vir regshulp aan Raadslede en amptenare wat gesteel het of korrupsie gepleeg het ? Wie se geld gaan die Raad gebruik om hierdie regshulp mee te befonds, sekerlik nie die belastingbetaler se geld nie.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s