Politieke eerlikeid en deursigtigheid

Tién uit tien vir die DA!

Nuus met méning!
Klik op die advertensies

Klik hier vir advertensietariewe – en vir wat mense oor OO sê

Volg OO op twitter: oudtshoorno

Oudtshoorn. 24 Januarie 2012. 10h15. Hier is die DA Jeug studente-organisasie (DASO) se nuwe plakaat wat eersdaags op kampusse gaan verskyn.

Photobucket

Ek lááik dit!

Dis ‘n uitstékende plakaat!

Dit lyk perdalkies na ‘n verwerpte Benetton-ad uit die 80’s, maar ek meen dit behoort die kol te tref, by wyse van spreke.

Vir ongekende politieke eerlikheid vat dié plakaat egter die koek: genjaps gaan iémand genjáps word!

Dís ‘n politieke gegéwe!

Welgedaan DA Jeug.

Baie deursigtig!

En ‘n erkenning dat die keiser, en bepaald, in die DA se geval, die keiserín, poedelnákend káál is.

Klik hier om ‘n e-pos te ontvang wanneer daar ‘n nuwe berig op OudtshoornOnline verskyn

Klik hier om op OO te adverteer

Klik hier om terug te gaan na die OudtshoornOnline voorblad

3 thoughts on “Politieke eerlikeid en deursigtigheid

  1. Hul stel dit duidelik, en deur sigtig. Net 1 probleempie dis, die toekoms, of fiksie, nie wetenskap fiksie nie maar wel politiek fiksie.

  2. Dear Ed, – Agreed, however I think they got the genders wrong for this campaign – a black male and white female would have been more convincing and effective evidence of the DASO’s transparency and values and perhaps less tainted with the appalling apartheid history and experience associated with cross-colour liaisons?

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s