DA mediakonferensie

Intydse kommentaar

Nuus met méning!
Klik op die advertensies

Klik hier vir advertensietariewe – en vir wat mense oor OO sê

Volg OO op twitter: oudtshoorno

Oudtshoorn. 24 Januarie 2012.

10h45. Die mediakonferensie begin om 11h00.

11h00. Nog niks. Die DA is te lank aan ANC-tyd blootgestel. Die virus eis sy tol.

11h03. Nou’s die media afwesig.

OO word deur ‘n windgat-wag gebied om die gebou te verlaat. Sy moer. OO sit in die DA-vertrek.

Die boonste deur van die gebou is toe – “kan nie oop nie”. Daarom is die ander media glo laat.

11h09. Ons begin. Die koukusleier, Diane de Jager, heet die media welkom en stel Chris MacPherson aan die woord.

11h13. Oudtshoorn kan gered word as Gordon April verwyder word, aldus MacPherson.

11h25. Finansies; kontrakte kommerwekkend, sê MacPherson. OO sal later oor die besonderhede berig.

11h33. Groot kommer oor regskoste.

11h40. Vraetyd. OO berig later hieroor.

12h00. Die media verlaat die vergadering; OO het nog vrae.

12h20. die vergadering verdaag.

Klik hier om ‘n e-pos te ontvang wanneer daar ‘n nuwe berig op OudtshoornOnline verskyn

Klik hier om op OO te adverteer

Klik hier om terug te gaan na die OudtshoornOnline voorblad

4 thoughts on “DA mediakonferensie

  1. Hoekom word OO deur ‘n wag beveel om die gebou te verlaat by ‘n DA mediakonferensie. Is dit dan nie duidelik dat daar gediskrimineer word teen die grondwetlike regte van OO en sy mense nie. Stem saam met Fedup kla die windgat – wag aan sodat ons kan weet wie het vir hom opdrag gegee en wat die rede is. OO het die reg om namens sy ondersteuners alles te weet wat by Oudtshoorn Munisipaliteit aangaan en dit aan sy ondersteuners te openbaar. OO die politieke leiers, raadslede en munisipale amptenare moet weet dat daar niks is wat hulle kan wegsteek nie. Die gemeenskap moet weet hoe hulle deur die politieke partye benadeel en in die rug gesteek word wanneer hulle weer hulle kruisies moet trek. Alhoewel nie almal rekenaars het om te lees wat op OO aangaan nie, is die handvol wat dit wel kan doen, genoeg om die woord te versprei by ander oor wat aangaan en hoe die gemeenskap benadeel word.

  2. OO What is DdJ doing as our Caucus Leader if all she does is introduces speakers!

  3. OO word deur ‘n windgat-wag gebied om die gebou te verlaat. Sy moer. OO sit in die DA-vertrek. – LAY A CHARGE of harassment!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s