MB; BM; ANC-sweep weier inligting

Hulle wetie of willisênie

Nuus met méning!
Klik op die advertensies

Klik hier vir advertensietariewe – en vir wat mense oor OO sê

Volg OO op twitter: oudtshoorno

Oudtshoorn. 8 Januarie 2012. 06h45. Terwyl die ANC gister sy 100ste verjaardag gevier het, het sy plaaslike amptenare en raadslede voortgeploeter en geweier om krities belangrike antwoorde te verskaf.

Hier is ‘n rekord van oor se sms-korrespondensie gister met Thandekile Mnyimba, Carmichael Ngalo, Nomdumiso Gunguluza en daai standerd vier-klong van Dysselsdorp, of soos hy deesdae bekend staan, Mr Sandman:

OO aan TM; 11h55:
Mr Mnyimba, I need info on 1- Hendricks; 2- Paulse’s High Court application; 3- April’s s109 application; 4- the Mills appointment; 5- Maintenance lapses; 6- April’s larceny charge. When can we meet!?

TM aan OO; 17h22:
I have no comment on questions raised. I’m still briefed on these matters. After consultation with relevant people and crafted a wayforward, I will release a statement.

OO aan TM; 17h29:
You’ve had a week, Mr Mnyimba! The matters are exigent. Answers are pivotal! Nothing else can be more important!

OO aan CN; 17h45:
Carmichael, I need info on 1- Hendricks; 2- Paulse’s High Court application; 3- April’s s109 application; 4- the Mills appointment; 5- Maintenance lapses; 6- April’s larceny charge. Mnyimba says he doesn’t know! What is going on at Verwoerdplein!? Mnyimba is YOUR man; get some life into him asap & pdq!

CN aan OO; 18h51:
Why are sending all of these?

OO aan CN; 18h52:
What!? Are you not concerned about these issues? Do you not think the people of Odn deserve answers to these questions!?

CN aan OO; 18h54:
My question is why are you asking me in particular.

OO aan CN; 18h55:
Because you and Nondumiso are the only ANC Councillors I trust.

CN aan OO; 19h01:
Trust with what? and pls make no mistake we are ANC Councillors just like any other ANC Counillor! If you want info about Council plz contact Chiefwhip or Mayor for future reference. Thanx.

OO aan CN; 19h03:
I get the message – you will not take responsibilty for bad decisions and maladministration. My suspicions are confirmed.

OO aan NG; 19h14:
Nondumiso, Mnyimba doesn’t know and Carmichael is not interested, so can you give me info on 1- Hendricks; 2- Paulse’s High Court application; 3- April’s s109 application; 4- the Mills appointment; 5- Maintenance lapses; 6- April’s larceny charge!?

OO aan Gordon April; 19h26:
April, ek wil weet oor 1-Hendricks se kontrak; 2- Paulse se hooggeregshofaansoek; 3- jou a109-aansoek; 4- die aanstellings van Mills as die raad se regsverteenwoordiger; 5- gebrekkige instandhouding; 6- wat die raad oor jou diefstalsaak gaan doen. Laat weet ssm.

Op die laaste boodskappe het OO geen reaksie gekry nie.

“Die ANC dien net homself. Hiervandaan is dit afdraande en die burgerlike samelewing sal eers wakker skrik wanneer ons die diepste bodem bereik het.” Rhoda Kadalie in vandag se Rapport.

Klik hier om ‘n e-pos te ontvang wanneer daar ‘n nuwe berig op OudtshoornOnline verskyn

Klik hier om op OO te adverteer

Klik hier om terug te gaan na die OudtshoornOnline voorblad

9 thoughts on “MB; BM; ANC-sweep weier inligting

  1. Comrade as die witmense bediendes in julle kombuise is sal dit veel beter met julle gaan want tenminste is hulle elke dag by die werk en dra nie die meeste van jou goed weg nie.

  2. Comrade exposes himself once again en daar gee hy terselfdertyd sommeer sy hele opvoeding (watse opvoeding ??) ook weg.

    OO, plaaas asb gereeld Comrade se kommentaar, sodat die mense kan sien met watse klonge ons in die land opgeskeep moet sit, almal onbeholpe trogvreters “in training” Jammer Titane was nie op ODN nie sodat hierdie spul lamlendiges en “you owe us an existence” onderskrywers almal kon uitwys , aansprteek en laat verwyder – deur een van hul eie mense !

  3. Mense wat wil werk sal doen wat hulle kan om geld te verdien. Die hoeveelheid melanien in hulle velle is geheel en al ontersaaklik.

    Hoe bleddie dom ís rassiste!?

    En hierdie “iemand soos ék moet eers aan iemand soos jý doen wat ék meen iemand soos jý aan iemand soos mý gedoen het” is nou éérs onvergeeflik onnosel!

  4. As die witmense eendag bediendes in ons kombuise is sal dit veel beter met ons swart mense gaan ala Malema.

  5. He-he…

    Motlanthe het vanmiddag die ANC in ‘n neutedop saamgevat toe hy gesê het dat die leiers nou sjampanje sal drink – names die mense!

    Dit nadat die koek aan kinderhuise beloof is.(Nadat die liedersjip geëet het, natuurlik.)

    Die ANC: oorskiet koek en sjampanje namens die mense.

    Kostelik!

    Spot-on Motlanthe! Spot-on!

  6. British Prime Minister David Cameron hails the ANC “as a beacon for the world”. Kersop se Afri forum jeug beskou nog steeds die ANC as terroriste. Op watse planeet leef Kersop, OO en barrow?

  7. Carmichael en Nondumiso besef hulle het ‘n GROOT fout gemaak met Mnyimba se aanstelling. Wat hulle egter klaarblyklik nie weet nie, is dat ELKE raadslid in terme van wetgewing aan die gemeenskap wat hy/sy dien verantwoordbaar is en nie antwoorde kan weier nie, behalwe as dit nog In-komitee of sub judice is. Die politici moet antwoorde vanaf die hoofsweep versoek en nie die publiek of OO nie – hulle kan antwoorde DIREK vanaf die raadslede verwag. Dit is immers waarvoor die Raadslede sulke hoe salarisse ontvang – om die belange van die gemeenskap te dien en verantwoording aan hulle te doen (nie om party-politiek te dien tot nadeel van die gemeenskap nie!!! VOLSTRUIS-POLITIEK! PASSING THE BUCK – al het Carmichael EN Nondumiso albei VIR die aanstelling van die man gestem!

  8. Tot nog toe het Carmichael en Nondumiso my reguit antwoorde gegee. Nou weier ook húlle inligting.

  9. “Die ANC kan nie vertrou word nie” is n rympie wat jy daagliks in die lesers se kele afdruk. Waarom vertrou jy dan CN en NG?

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s