Oudtshoorn-politiek op twitter

Helen Zille se houding onder skoot

Nuus met méning!
Klik op die advertensies

Klik hier vir advertensietariewe – en vir wat mense oor OO sê

Volg OO op twitter: oudtshoorno

Oudtshoorn. 2 Januarie 2012. 07h10. OO se berig This is not the way Ms Zille!, het op Oujaarsdag ‘n insiggewende twitter-gesprek ontlok:

(Eusebius McKaiser is ‘n politieke analis.)

Die gesprek is afgesluit met hierdie sms aan Zille:

I’m not your enemy, Helen. Look much closer to home. For once you need to hear the story from 23May – 22Jul. It is abundently clear that you have not been entrusted with the facts. Don’t listen to my version; speak to Pierre Nel. Drewan

Volg soortgelyke gesprekke op twitter; volg @oudtshoorno.

Klik hier om ‘n e-pos te ontvang wanneer daar ‘n nuwe berig op OudtshoornOnline verskyn

Klik hier om op OO te adverteer

Klik hier om terug te gaan na die OudtshoornOnline voorblad

8 thoughts on “Oudtshoorn-politiek op twitter

  1. Well said J Swart. You might never realise just how true that statement is

  2. For goodness sake forget about Political Science 101, 201 or 301- this is Africa!!

    Stop rubbing each others balls a telling yourselves that you are doing a good job, you are all living in a fools paradise if that is your thinking!!

    You only look good because you have the favour of the majority national press because it suits their share value and own interest, this to will change!!

    People with integrity are not found in politics, not here or anywhere in this world!!

  3. Lyk stellig of die einde van Julius Ceasar deur een van sy eie ‘binnekring” ook op soortgelyke wyse die lot en einde van Tant Heleena gaan wees. Ironie is net dat Jan Publiek uiters genoee daarmee sal neem veral as hul sien hoe ons land se munisipaliteite een vir een ondergaan en Sy Agbare “Godzille” niks daaraan wou doen nie omdat Jan Publiek dit kwansuis volgens haar reeds by die stemlokaal verdien het.

    Nuus vir jou Tannie Tandelose Muis, jy ken die Suid Afrikaanse Publiek sleg. Hul laat “anargie” tot op n punt toe, dan neem hul self oor en daardie dag is die einde van jou en jou Tandelose Muisie Party. Oom Theunsie weet dit reeds, maar vir oud Black Sashers is dit n moeilike enetjie om te sluk, dog bly dit absoluut waar.

    Uit watter karaktereienskappe en politieke/godsdienstige redes en oorwegings het grootskaalse emmigrasie,uittogte/versette in die verlede in wereldgeskiedenis, soos die groot trek van Moses, Voortrekkers en baie ander ontstaan ?

    Jou swak leierskap en gebrek aan insig en daadwerklike optrede Heleenatjie, om nie eens van die ANC se anargie en onvermoe te praat nie ,skep n pragtige platvorm en teelaarde vir wat aan die kom is, al daaraan gedink ?

  4. He who lives by the sword, dies by the sword!!

    You as the politicians of this country have got your chance and so far have failed to honour your promises, why would someone that is advocating taking power of this beautiful country within 10 years? Just sit back and follow a don’t give a damn attitude towards (for example Oudtshoorn), and use the old saying “The people deserve the government that they have chosen?”

    In a mature democracy as in the UK or USA for example the people will get what they deserve, but not in South Africa as yet, not with uneducated leadership and ill informed people as a result of the old apartheid education legacy!!

    For goodness sake no South African after what this country has been through deserves the government which we currently have.

    Get your act together and rethink your path or get out if “you are not fit for purpose”

  5. Zille begin al hoe meer lyk na Margie Thatcher kort voor haar einde in laat 1990. Hier kom nog groot sports vir die DA en hul leiers is ALMAL vervangbaar , eronies ,so ook hul party.

    Die publiek raak meer keelvol by die dag en tyd vir die bestuur van plaaslike regerings deur inwoners self, sonder korrupte en huigelende trogvretende politieke partye, kruip vinnig nader

  6. Twitter???
    It gives a new meanning to ” a birdy wisteld to me ” , If its truely DA Zille, Theuns Botha aint the only DAciver and to be honest the DA is rotten to the core with cANCer, and the ANC have plenty of DAcivers. All I know is that Oudtshoorn the, so called, custodians of our comunaty are realy only doing it to line own pockets, at our cost.

  7. OO
    As Me Zille glo OO het Chabaan in die arms van die ANC gedryf dan was sy seker daardie tyd op Pluto!!!!!
    Dit lees soos ‘n Monty Python “skit” as so iets moontlik is. Absurd in die uiterste extreme. Amper soos die Jerigo mure grap.HA HA HA HA…………………… verstik HA

  8. OO
    Paranoia at it’s extreme ala IDI amin.
    I’ll have you know: OO is “the Oudtshoorn Media Disaster!!!!!!!!!!!!!”.
    Zille takes cue from Theuns.
    I’d rather sail the Seven Sees in a Chekkers shopping bag than rely on the advice of Theuns Botha!!!!!!.
    Please forward this to Her Highness in the Nude. I dont know how this twitter thing works

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s