“Parlous”

Regter Combrinck oor Bitou se finansies

Nuus met méning!
Klik op die advertensies

Klik hier vir advertensietariewe – en vir wat mense oor OO sê

Volg OO op twitter: oudtshoorno

Oudtshoorn. 26 Desember 2011. 13h45. Nadat OO op 20 Desember Oudtshoorn se lot bekla het by die aanstelling van Deon Lott, van Bitou, as nuwe direkteur finansies, het regter P.C. Combrinck homself só uitgespreek oor Bitou se finansies in sy uitspraak in die Lomwabo Ngoqo-tugverhoor:

“From the evidence and documents produced it was clear that because of its parlous financial position the Municipality had of necessity to use grant funding to pay normal running expenses.”

Jutse het die gewoonte om hulle woorde versigtig te kies.

En regter Combrinck gebruik “parlous”…

Fraught with danger; perilous; precarious; touch-and-go; unsafe; not secure; beset with difficulties; and affording no ease or reassurance.

Tja, dis die man wat Bitou se finansiële toestand “parlous” agterlaat wat na Oudtshoorn se finansies kom omsien.

Berge val op ons; heuwels bedek ons.

Klik hier om ‘n e-pos te ontvang wanneer daar ‘n nuwe berig op OudtshoornOnline verskyn

Klik hier om op OO te adverteer

Klik hier om terug te gaan na die OudtshoornOnline voorblad

4 thoughts on ““Parlous”

  1. en wat gaan julle daaromtrent doen!? please please tell me your secret!? maybe 007 , or James , James Bond!?

  2. OO

    There is method in their madness. Apoint an unscrupulous accountant, to continue the abuse of funds.

    There is no money in the legit budget to pay for mistakes already made. Get someone who is used to robbing Peter to pay Paul. In that respect Lott is highly experienced.

  3. Dit is ou triek om die vraag reg te bewoord om die gewenste antwoord te kry, en dis duidelik hul wou nie n antwoord met hoekom dit nodig was kry nie maar wel net dat dit nodig was. Dis tyd dat die regte vrae gevra moet word. Wie sal baat by die aansteling? en wie is aanspreeukbaar daar voor?

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s