Jeffrey Donson will Drewan Baird don…

Die kinderverkragter wys sy ware kleure

Decision makers turn to O!O first for what’s really happening in Eden
… You’re reading, aren’t you!?
Advertise on O!O – click here for details

Click to follow @DrewanBaird on twitter

Drewan Baird. Oudtshoorn. 12 April 2013. 06h00. This story is attracting significant attention, but the point really is that the ANC remains in a formal coalition with Jeffrey Donson.

So I wrote my favourite ANC aunty…

My dear Ms. Duarte

Convicted child rapist, Icosa President Jeffrey Donson, assaulted Caxton journalist Christo Vermaak in the Eden District Municipality council chamber yesterday, mistaking him for… me.

Donson told Vermaak, in full view and in earshot of all present to “fokof – jy skryf kak oor my”.

(My apologies! Terrible language! Abominable. Atrocious. Awful. Surely such villainous vocab can only be the result of Apartheid.)

We have now established that Donson is a rowdy hooligan and a savage; a yob, in addition to being a convicted child rapist.

That the ANC is in alliance with a rapist prone to violence is unthinkable, yet the ANC governs Oudtshoorn by leave of this ruffian with the perverted, profane, palatoglossal protuberance!

Can I conclude, Ms. Duarte, that the ANC condones the raping of children and the assaulting of journalists?

Surely the ANC would not endorse a violent rapist by attunement if the movement opposed such thuggery?

Ms. Duarte!?

Anybody in black, green and… yellow?

Anybody… Marius? Putco? Sipho? Jacob!?

I remain, as always, yours very truly

Ek wonder wat sal Jesse sê. En jý?

(See the story of April 10 below.)

Decision makers turn to O!O first for what’s really happening in Eden
… You’re reading, aren’t you!?
Advertise on O!O – click here for details

Drewan Baird. Oudtshoorn. 10 April 2013. 16h45. Die veroordeelde kinderverkragter, “raadslid” Jeffrey Donson van Kannaland, het die George Herald se Christo Vermaak vanmiddag in die Eden-raadsaal te lyf gegaan en het sy aanval eers gestaak toe daar aan hom uitgewys is dat sy teiken Vermaak, en nie Baird nie, was.

Donson het sy vinger tydens ‘n koukusbreek ten aanskoue van al die raadslede in Vermaak se gesig gedruk en geskreeu, “fokof; jy skryf kak oor my”.

Vermaak het sy man gestaan en O!O verneem dat hy die uiteindelike bekgeveg loshande gewen het – selfs die ANC-raadslede het hom ondersteun.

Hoekom sal Jeffrey Donson vir my kwaad wees!?

Ek het nog net oor Jeffrey Donson berig wat die hof oor hom bevind het: dat Jeffrey Donson ‘n veroordeelde kinderverkragter IS!

En nou is dit absoluut duidelik dat Jeffrey Donson ook ‘n geweldenaar is!

Hoe is dit móóntlik dat iemand soos Jeffrey Donson ‘n raadslid kan wees!?

En die ANC op Oudtshoorn is aan bewind SLEGS omdat die ANC, wat hoog opgee oor vroue- en kinderregte en oor geweldsmisdaad in ‘n formele koalisie met Jeffrey Donson is.

Dít maak die ANC en Jeffrey Donson ewe verfoeilik, ewe vermaledydend!

Oudtshoorn is uitgelewer aan skurke!

En géén raadslid op Oudtshoorn het die moed om die vuilspuit Jeffrey Donson aan te vat nie!

Jeffrey Donson se optrede in die Eden-raadsaal vanmiddag is gronde vir skorsing.

Halooo, Anton Bredell, waar kruip jý weg ou snaar!?

________________________________________________________
DREWAN BAIRD COMMUNICATIONSensaytional – 076 349 6316
Making sure they see it your way
________________________________________________________

Click here to receive updates | Advertise on O!O | Home

About these ads

18 thoughts on “Jeffrey Donson will Drewan Baird don…

  1. Halooo, Anton Bredell, waar kruip jý weg ou snaar!? – EXACTLY. If you have ever tried to get hold of ths guy, DONT BOTHER. You WILL be wasting your time. He doesnt return calls, sms, messages – nothing. so Im afraid to say, the guy we really need – is not getable. How sad!

  2. Let me tell youall something…. candidly. Donson embarrasses his own people. I was in a meeting in Kannaland and he went on a tirade about whites being the only ones who want to see plans, about working groups being a load of crap and a lot of other stuff besides – and his flunkies were positively embarrassed I tell you, but there wasn’t a hell of a lot they could do. The man is simply outa control and needs to be sanctioned.

  3. Ai, jai, jai, jai, jai, jai.

    Dooms Pietersen het my darem so byna gemoer een aand, maar ek het hom gesystap – ek sal nou nooit “‘n man van God” moer nie.

    Ek sal nie eens ‘n gewone sterfling moer nie…

  4. Drewan, hoekom lyk almal soos jy of jy soos almal, want almal wil almal moer want almal lyk soos jy. Is jy gekloon?

  5. Stefanus Verlinde toe Christo Vermaak en ook Red. van Oudtshoorn courant gemoer? Rasistiese aanvalle?

  6. Drewan is jy ook die rede dat sTefaans Verlinde gemoer is? en nou spike hy Slangana se mure met skerp punte, seker uit vrees.

  7. En die man het boonop skoonskip gemaak in die verkiesing. Interessant watter invloed die man op die omgewing het. Daar moet seker iets wees wat hom spesiaal maak onder sy volgelinge.

  8. Mense wat vir mense soos Donson stem is oningeligte japies. Hoe anders verklaar jy dat ‘n ma en ‘n pa van ‘n minderjarige meisie vir iemand soos Donson stem? Dat enigiemand met voldoende berinfunksie om ‘n kruisie te maak vir Jeffrey Donson stem?

    Dat daar klaarblyklik nie ‘n alternatief was, of is, nie, is ‘n verdoemende aanklag teen die gemeenskap vir wie Donson verteenwoordig.

  9. O gats ek kan nou nie die kiesers oningeligte japies noem nie maar is daar dan niemand anders in wie die kiesers vertroue het nie?

  10. Pekelsout, iemand wat met dogtertjies seks het en mense wil slaan behoort nie toegelaat te word om in verkiesings te staan nie.

    En selfs al wil oningeligte japies donson verkies, behoort die regerende ANC wrágtag nie in ‘n alliansie met ‘n kinderverkragter en geweldenaar te wees nie.

    Behalwe as die ANC natuurlik kinderverkragting en geweld goedkeur.

  11. Nee, De Castello, dís nie die vraag nie.

    Die vraag is hoe ‘n veroordeelde kinderverkragter ‘n openbare amp kan bekleë!

  12. Nou hoekom is veroordeelde kinderverkragter Jeffrey Donson nie indie tronk nie?

  13. Ek hoor by iemand dat die redakteur van die Oudtshoorn courant ook al verwar is met Drewan. John Stoffels, Oudtshoorn se uitgeaproke speaker wat vinniger praat as wat hy dink het glo al verskeie kere na Visser verwys as “Oudtshoorn Online”. Drewan, dalk moet julle ouens in die media en die politiek ook so ‘n poster maak met julle fotos op soos wat die politici doen en dan die poster oral in kantore opsit sodat die mense kan sien wie is wie en die regte ou kan uitkak.

  14. Lekker lag ek nou vir Donson, Maar ek dink hy is nie alleen in sy verlange om Mister Baird ‘n taai klap toe te dien nie. Miskien moet Vermaak maar ‘n briefie aan die Eden Speaker en die LUK rig oor die aangeleentheid.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s