Oudtshoorn se kuberkoerant

@ Nuuswenke/News Tips – @ Advertensies/Advertising – @ Red/Ed – 082 354 2050 (tel) – 071 309 2922 (sms)
________________________________________________________________________________
Chef Garth’s Food Savvy - Click here
Adverteer op OudtshoornOnline – klik hier vir besonderhede
Klik hier vir EdenOnline en leserskommentaar
10 February 2010
Administration – Oudtshoorn
Meet the new CFO:
Keith Jordaan
“Oudtshoorn Municipality is moving in the right direction and is well on the way to recover to claim back its rightful status it previously held, as one of the best municipalities in the Western Cape.” Click here to read the story.
9 Februarie 2010
Politiek – Oudtshoorn
Dís soos ‘n mens dit doen!
Mosselbaai se DA-koukusleier vat die opposisie aan
Na die DA op Oudtshoorn se
patetiese “protes” teen ‘n ANC-mosie
oor ‘n ses jaar oue ANC-raadsbesluit,
het die DA op Mosselbaai gewys
hóé ‘n mens die opposisie aanvat.
Klik hier vir die storie.
9 Februarie 2010
Dienste – Oudtshoorn
‘n Bejaarde vrou se vernederende beserings…
die gevolg van onverskillige
pad-instandhouding
Sy is hier op Oudtshoorn gebore en het ‘n man in sy loopbaan onderskraag en ‘n gesin bestuur… haar dorp se munisipaliteit het haar in die steek gelaat. Klik hier vir die storie.
8 Februarie 2010
Administrasie – Oudtshoorn
‘n Skóónmaker! vat die munisipaliteit vir R11 500!
Lagwékkend! Hartseer… Patéties!
Daar is kennelik geen einde aan die gate in die munisipaliteit se kontroles nie. Wie ook al wíl steel, kán. Klik hier vir die storie.
8 Februarie 2010
Administrasie – Oudtshoorn
Niemand lees OO nie?
Waarom is die raad en die amptenary dan so besorg oor wat OO skryf!?
OO se invloed word graag en gereeld deur die munisipaliteit afgemaak. Alhoewel die redakteur se hartjie bitter seer is hieroor, kan hy nie help om te wonder waarom die munisipaliteit dan so de vieste in is oor wat OO skryf nie… Klik hier vir die storie.
5 Februarie 2010
Administrasie – Oudtshoorn
So om en by R2.5 miljoen is wég! Nie gestéél nie; aan ‘n skúldigbevinde amptenaar betáál!
Sal die munisipaliteit in sy nuutgevonde gees van openhartigheid en deursigtigheid ook hiéroor ‘n mediaverklaring uitreik? OO kan nie wag om te verneem watter clichés die burgemeester dié keer gaan copy & paste nie! Klik hier vir die storie.
5 Februarie 2010
Administrasie – Oudtshoorn
Honderde en honderde onbeantwoorde navrae
… selfs van die speaker aan amptenare!
Die onproduktiwitiet in die munisipaliteit is ‘n bron van érge kommer. Amptenare ignoreer navrae. Amptenare ignoreer opdragte. Amptenare kom wég met sulke ongedissiplineerde optrede en so ‘n patetiese werksetiek. Wáár is die leierskap in die munisipaliteit!? En dánkie! speaker! Dánkie dat jy meer as 200 vrae gevra het! Klik hier vir die storie.
4 Februarie 2010
Administrasie – Oudtshoorn
Matthysen maak droog in Eden – Oudtshoorn word dié skade gespaar!
Tinus Matthysen, Eden se waarnemende direkteur finansies, het sy naam krater gemaak op verlede Vrydag se raadsvergadering.Nadat Matthysen máánde lank met die ondersteuning van DA politici chaos op Oudtshoorn gesaai het, behoort LUR Bredell Eden nou finaal van hierdie finansiële nar te red. Klik hier vir die storie.
4 Februarie 2010
Politiek – Oudtshoorn
Kawa se ta-ta kan hom laat ta-ta
Oudtshoorn se entrepreneur-prokureursakeman wat Tchaikovsky se derde Piano Concerto op ‘n polisiefluitjie kan blaas, Nic Barrow, het Oudtshoorn se ANC-raadslid, Wilton Kawa, in ‘n hoek op ‘n aanklag van motordiefstal, alternatiewelik aan ‘n oortreding van die bepalings van art 1(1) van die Algemene Regswysigingswet 50 van 1956… Klik hier vir die storie.
3 Februarie 2010
Administrasie – Oudtshoorn
Welgedaan Wessel! Die munisipaliteit práát!
Na maande se stilstuipe oor beide slegte en goeie nuus het die munisipaliteit gister ‘n mediaverklaring aan Die Hoorn en die Oudtshoorn Courant uitgereik oor die afgelope dae se ontdekking van diefstal – vier dae nadat die ontdekking gemaak is. Hierdie openhartigheid is ‘n enorme positiewe stap en die munisipaliteit kan met reg trots wees op besonderse vordering op die pad na skoon en deursigtige bestuur! Klik hier vir die storie.
2 Februarie 2010
Politiek – Oudtshoorn
Mosies van wantroue in burgemeester; speaker;
ANC gee die DA sy kês
Die volgende raadsvergadering op Oudtshoorn gaan ‘n goeie vertoning wees. Bespreek solank plek! Klik hier vir die storie.
2 Februarie 2010
Administrasie – Oudtshoorn
Wat de duiwel gaan hier aan, Oudtshoorn!?
Daar’s geld weg; daar’s dokumente “weg”; daar’s gesprekke in koffiewinkels met die gereg… en daar’s ‘n doodse stilte van die munisipaliteit. Wat de duiwel gaan hier aan!? Klik hier vir die storie.
2 Februarie 2010
Politiek – Oudtshoorn
DA verwóéd! Já, boet.
‘n Chihuahuaanse gekef, maar nie ‘n enkele tandjie in sig nie. Die DA vou andermaal… maar verklaar ‘n oorwinning. Klik hier vir die storie.
1 Februarie 2010
Administrasie – Oudtshoorn
Bedrog; diefstal; sabotasie
op Oudtshoorn…
Dit hou eenvoudig net nie óp nie!
Sedert ‘n forensiese ondersoek op Oudtshoorn gelas is en vreeslike gewigtige uitsprake oor die aard en omvang daarvan in die grootste geheimhouding gedoen is, is daar in Desember deur ‘n skerp amptenaar (‘n týdelike amptenaar!) ontdek dat die here Pietersen, Gutas en Matthysen geld gevat het wat hulle nie toegekom het nie… en nou Vrydag het ‘n ánder skerp amptenaar (ja, reg geraai, nóg ‘n týdelike amptenaar!) diefstal van ten minste R400 000 blootgelê. Die uiteindelike bedrag kan meer as R600 000 beloop. Klik hier vir die storie.
1 Februarie 2010
Mense – Oudtshoorn
Jammer Oudtshoorn!
En… dánkie!
OudtshoornOnline het op 18 Januarie sy vlerke gesprei om die ganse Edendistrik te dek. Maar verskeie mense van Oudtshoorn is ongelukkig oor wat hulle beskou as nuus wat hulle nie noodwendig aangaan nie. OO vra verskoning. En OO stel die saak vandág reg! Klik hier vir die storie.
18 Januarie 2010
EdenOnline is hier!
Klik hier
14 Januarie 2010
Waarnatoe, OD!?
Politiek
Die OD by ‘n kruispad
Is die OD-raadslede op Oudtshoorn in die ANC-kas, of is hulle in die DA-kas… want die OD bestaan nog slegs in naam: OD(d) – beyond or deviating from the usual or expected. Klik hier vir die storie.
13 Januarie 2010
Raadslede; amptenare; konsultante
Politiek
Wie is wié en wat maak hulle almal
Die teater bestaan uit verkose raadslede wat senior (art.57) amptenare aanstel wat op hulle beurt ander amptenare en werknemers van die munisipaliteit aanstel. Van tyd tot tyd is daar ook professionele adviseurs wat die amptenary van bepaalde raad bedien. Klik hier om die storie te lees.
13 Januarie 2010
Bredell skop Donson uit
Politiek
Tussenverkiesing eersdaags in Kannaland
Die LUR vir plaaslike regering het die voormalige burgemeester en veroordeelde aanrander en verkragter, Jeffrey Donson, uit die raad geskors. Die eersdaagse tussenverkiesing is bepalend vir Eden. Klik hier vir die storie.
13 January 2010
A croc spotted in the Grobbelaars!
Humour
Alarming situation demands utmost caution!
Click here for an image.
11 Januarie 2010
Goeie nuus vir Oudtshoorn!
Politiek
Finansiële rekordhouding is herstel!
Die 2007/8 oudit lyk belowend en…
Arnold Bredenhann spaar ons derduisende!
Oudtshoorn gaan baie waarskynlik ‘n bevredigende ouditverslag kry en… Matthysen se flirtasie met Abakus was inderdaad administratiewe waansin, soos OO berig het. Klik hier vir die storie.
____________________________________________________
11 Januarie 2010
Uiteindelik: Resultate!
Politiek
Skerp waarneming lê moontlike bedrog bloot.
Drie senior amptenare word verdink van moontlike salarisbedrog. Die skerp waarneming van ‘n waarnemende amptenaar kan Oudtshoorn van nóg ‘n finansiële verlies red! Klik hier vir die storie.
____________________________________________________
11 Januarie 2010
“Kom ons ‘rate’ die raadslede!”, sê Nic Barrow
Politiek
OO ondersteun hierdie idee entoesiasties.
Watter punt – uit 10 – sal jý jou raadslede gee? Klik hier om die storie te lees.
____________________________________________________
8 Januarie 2010
Wánnir kry ons ons geld!? Wánnir!?
Politiek
Raadslede skarrel om verhogings dádelik te kry!
Veertien van Oudtshoorn se raadslede het gistermiddag geëis dat hulle opgehoopte verhoging – 7% sedert Junie 2009 – onmiddelik en sonder verwyl aan hulle uitbetaal word.
Die speaker het uit Mosambiek teruggekom om geldgierige raadslede se geldhonger te stil. Klik hier om die storie te lees.
8 Januarie 2010
Ewa Fortuin klap OO se redakteur;
wou prof Olivier in die hospitaal sit.
Politiek
Ewa wil haar geld hê. Nóú!
Raadslid Ewa Fortuin van die OD was al rumoerig daar langs die fonteine by die munisipaliteit toe OO se redakteur skuins voor twee gister by die raadsaal opgedaag het… en toe klap sy die redakteur sommer met ‘n dokumentjie! Klik hier om die storie te lees.
8 Januarie 2010
“Ek het nou genoeg gehad van jou stront!”: Japie Coetzee
Politiek
Raadsheer wil sy geld nóú hê – onmiddelik
Veertien van Oudtshoorn se verkose raadslede het gistermiddag hulle ware kleure gewys: Hulle is ingestel op eiegewin. Klik hier om die storie te lees.
8 Januarie 2010
“Ons is in beheer van hierdie land!”: Wessie van der Westhuizen
Wat beteken dít, raadslid?
Politiek
Wessie haal sy struggle CV uit
Raadslid Wessie van der Westhuizen het die raad gister verseker dat raadslede nie politieke idiote is nie en dat raadslede ‘n geskiedenis van struggle het en dat dít die rede is “waarom ‘ons’ in beheer van die land” is.
Nè!? Klik hier om die storie te lees.
8 Januarie 2010
Die “rede” vir die dringende spesiale vergadering van 7 Januarie
Politiek
Ons wil ons geld nóú hê!
’n Eerbare Arnold Bredenhann probeer onbeholpe raadslede beskerm; vermors sy professionele toewyding op laakbare politici. Klik hier om die storie te lees.
6 Januarie 2010
Geldgierige raadslede hou spesiale vergadering
Politiek
‘n Goedwillige voorstel van die DA gefnuik
As hulle hulle skuld aan die belastingbetalers moet betaal, het Oudtshoorn se raadslede altoos ‘n pyn. Maar as daar ‘n ietsie ekstra gekrý kan word, word daar sommer ‘n spesiale raadsvergadering belê!
Oudtshoorn se raadslede kan jou wragtag nie wag tot die volgende geskeduleerde vergadering om hulle verhogings goed te keur nie. Dertien raadslede het gister die waarnemende munisipale bestuurder gedwing om ‘n spesiale raadsvergadering vir Donderdag te belê sodat hulle hulle ekstra geld gouer kan kry!
Praat van cheap! Klik hier om die storie te lees.
4 Januarie 2010
Politiek
Die politieke sêgoed van 2009
OO se toekennings vir die “beste” politiekery van 2009. Soos dié juweeltjie van dominee Noël Pietersen: “The mayor know (sic) that I have never violated her.”
Tja, daar’s báie om voor dankbaar te wees! Klik hier vir die storie.
_-
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
___________________________________________________________________________________________________________
__________________________________________________________________________________________________________
Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn OudtshoornOnline oudtshoornonline Oudtshoorn Online oudtshoorn online Oudtshoorn Oudtshoorn Online. oudtshoorn online. OudtshoornOnline. oudtshoornonline. Oudtshoorn Online. oudtshoorn online. OudtshoornOnline. oudtshoornonline. Oudtshoorn Online. oudtshoorn online. OudtshoornOnline. oudtshoornonline. Oudtshoorn Online. oudtshoorn online. OudtshoornOnline. oudtshoornonline. Oudtshoorn Online. oudtshoorn online. OudtshoornOnline. oudtshoornonline. Oudtshoorn Online. oudtshoorn online. OudtshoornOnline. oudtshoornonline. Oudtshoorn Online. oudtshoorn online. OudtshoornOnline. oudtshoornonline. Oudtshoorn Online. oudtshoorn online. OudtshoornOnline. oudtshoornonline.Oudtshoorn Online. oudtshoorn online. OudtshoornOnline. oudtshoornonline. Oudtshoorn Online. oudtshoorn online. OudtshoornOnline. oudtshoornonline. Oudtshoorn Online. oudtshoorn online. OudtshoornOnline. oudtshoornonline. Oudtshoorn Online. oudtshoorn online. OudtshoornOnline. oudtshoornonline. Oudtshoorn Online. oudtshoorn online. OudtshoornOnline. oudtshoornonline. Oudtshoorn Online. oudtshoorn online. OudtshoornOnline. oudtshoornonline. Oudtshoorn Online. oudtshoorn online. OudtshoornOnline. oudtshoornonline.
___
_________________________________________________________________________









































Dit is duidelik dat jy baie moeite doen in jou navorsing oor wat in die Munisipalitiet/Raad gebeur.
Dankie daarvoor.
Nie baie mense het toegang tot rekenaars en die internet nie.
Wil jy nie die pers nooi om @ ‘n tarief info by jou te onttrek sodat die bree publiek ook op hoogte van sake kan kom nie.
Die pers sal kortsigtig wees om nie daarvan gebruik te maak nie en jy kan jou inkomste verhoog vir al jou moeite in die verband. Die pers sal immers erkenning gee aan jou webtuiste en sodoende kan jy weer meer kykers met ‘n advertensie waarde trek.
Groetnis
Baie, baie dankie vir die ondersteuning, mnr de Wet!
Die media ontvang kennisgewing van elke berig wat geplaas word en is baie welkom om die inligting te gebruik. Ek is onseker waarom daar nie van die inligting op OO gebruik gemaak word nie en ek onderneem om die gepaste navrae in hierdie verband te doen!
Baie dankie vir die wyse woorde van Dr Treurnicht.
Komende van ‘n ex Dominee kan ek dit nie verhelp om te wonder of hy na die lewe van Jesus gekyk het toe hy die wysheid opgediep het nie, met die uitsondering dat Jesus nooit weer die mens se skoene uitgeskop het nie. Trouens, Jesus het met Sy lewe die verskille tussen mens en God uitgewis.
Ek het die OO se adres met ‘n verwysing na die berig aan Dr Treurnicht se dogter, Elana, gestuur en sy het groot waardering daarvoor.
Dankie vir al die nuus, ons WIL WEET wat aangaan.
Wil jy die waarheid weet oor die “outokratiese” bestuur van RFM? As die laaste “wettige” (2007) voorsitter van die radiostasie se direksie dink ek dis tyd dat ek begin praat oor wat daar gebeur het. Soek jy telefoonnommers van die “direksielede” wat sogenaamde verkeerde nommers aan jou voorsien. Praat met my – ek’t almal se nommers.
Weet julle dat Chris Smit op sy eie koste nuus en inligting van die internet moes trek om die radiostasie aan die gang te hou – en dit terwyl hy nie salaris gekry het nie en sy “voorsitter” en “stasiebestuurder” aan optogte en stakings deelgeneem het. Kan ek foto’s op jou website laai – dan kan almal sien hoe objektief die 2 mense is. Wil jy afskrifte hê van finansiële state en notules van vergaderings in die tyd wat ek voorsitter was? Praat net – ek’t als.
Wil jy ‘n bandopname van een van die direksievergaderings hê? Ek het dit vir jou – dan kan jy die notule en die opname vergelyk en sien wat genotuleer is volgens instruksies van “die mense in beheer onder die voorsitter.”
Weet jy wie het sedert die ontstaan van die raiostasie tekenregte en dat ek nooit tekenregte gehad het nie aangesien “dit onderwys se stasie was/is.” Hoe sê ‘n betroubare bron 2/3 weke gelede? Daar was net R14 in hul rekening!!! Jammer vir die borge/adverteerders!!!
Christo
Dankie Christo,
Wat jy oor my se van die internet is heeltemal korrek. Verdermeer het ek my eie drukker tuis gebruik om afdrukke van nuusbulletins en ander nuusbrokkies na die ateljee te bring sodat ons tenminste dit kon uitsaai. Ek het ook ‘n telefoonrekening van oproepe op my selfoon gemaak terwyl Reenboog se telefoon weens wanbetaling afgesny is vir betaling voorgele en wag steeds op betaling daarvan.
Wat kan mens se?
Sjoe! Baron, jy is darem lekker kwaai met mevrou De Jager en die ander raadslede en met die munisipale beamptes.
Ons het ‘n burgermeester soos jy nodig met raadslede soos mnr Barrow, of soos jy hom so gepas noem, die redestoker, om jou by te staan.
Groete
Gertruida
En daar gebeur dit toe, die ANC wys toe dat hulle nie ‘n bleekgesig ( blanke) wil aanstel as Munisipale Bestuurder om Oudtshoorn uit die gemors te kry nie. Hulle wil graag hê dat voortgegaan word met manne soos Gutas en onse vriend Matthysen.
Dit lyk vir my die ANC is bang dat Mnr Rabbets te diep gaan krap en die soustrein gaan omkeer vir die amptenare wat geldjies gekry het wat hulle nie verdien het nie en amptenare wat aangestel en bevorder is sonder kwalifikasies en waar die regte aanstellingsprosedure nie gevolg is nie.
Ek glo ons gaan binnekort ‘n intressante geskarrel in die hoenderhok sien wanneer die Rabbit die hok invaar.
Die gebeure van die afgelope tyd glo ek sal onthou word deur die kiesers wanneer hulle, hulle kruisies gaan trek met die verkiesing.
Middag ouens,
Ek bel toe mos Reenboog FM toe. Geen antwoord behalwe “the number you have dialled is presently not in service” Dit hoor mens mos as jy nie jou telefoon gereeld betaal nie, of hoe? Bel verder ‘n krediteur van hulle waarmee ek destyds onderhandel het vir die tegniesevoorraad vir die ateljee en hoor of hy al betaling gekry het. Nee, se die man, hy sal maar moet prosedeer. Ek het maar voorgstel dat hy sy eiendom loop terughaal want hulle betaal nie eers salarisse nie, hoe sal hulle krediteure betaal……
Ek is die krediteur waarna Chris verwys. Ja, duur tegniese uitrusting is sewe maande gelede by my aangekoop. RFM sou met lewering van die uitrusting betaal. Ek het maar besluit om al die tegniese uitrusting te gaan haal, want al die beloftes van betaling het in die sewe maande nie gerealiseer nie. Die verwaarlooste / gebreukte uitrusting kan ek nie eers as tweede hands verkoop nie. Wie koop gebreukte tweede handse tegniese uitrusting? Maar ek het dit maar gevat, want hoe sal hulle ooit dit kan betaal saam met al die ander uitstaande skuld.
Sal mens altyd sulke interessante inligting hier raakloop.Inligting en nuus soos wat by rfm gebeur het.Is hulle nou totaal in hulle glory?
Die nuutste verhaal van die RFM sage het gister die Hoorn gehaal en uiteindelik lyk dit asof iemand, in hierdie geval OKOSA, nou besef dat almal nie verkeerd kan wees oor die gebeure by RFM nie. Wonder hoekom die ander mediavlooie so stil is hieroor of is dit minderwaardige nuus gemeet teen die munisipaliteit kaperjolle?
I WOULD LIKE TO KNOW MORE ABOUT THE TOWN BUT I CANT READ AFRIKANS
WHAT ABOUT USING MORE OF ENGLISH LANGUAGE ?
Mubin
The Oudtshoorn community is mostly Afrikaans speaking and most OO readers certainly are! Yet, more English content will be available from now on.
Ed.
GENOEG IS GENOEG, DAAR IS NET EEN OPLOSSING VIR OUDTSHOORN SE PROBLEME, MET WERKERS EN AMPTENARE WAT NIE OPGEWASSE IS VIR HUL TAAK NIE EN WERKERS WAT GELD VRUGTELOOS BESTEE. LAAT HULLE PERSOONLIK BETAAL VIR HUL ONVERMOEE OM BY DIE BELEID TE BLY, EN SODOENDE GELD VERKWIS..WATTER DEEL VAN KEERDATUMS VERSTAAN HULLE NIE? AS HY/HULLE KEERDATUMS OORSKRY ONTSLAAN HOM / HULLE , WANT HULLE IS MONS NIE IN STAAT OM HUL WERK TE DOEN NIE. AS HULLE NIE OPGEWASSE IS VIR DIE TAAK NIE
MOET HULLE PLEK MAAK VIR ANDER MENSE WA5 KAN EN WIL
Is daar ander mense wat ook gatvol is vir die straatvrouens in Langenhoven wat snags so raas en voor karre inspring en die City Golf Club wat Saterdae aande by middernag jaag kompetisies hou in Langenhoven….
Daar word nie net jaag kompetisies gehou in Langenhovenweg nie maar ook Baron van Reede en Adderleystraat, in laasgenoemde straat word daar nie eers gestop op stopstrate nie.
wanneer gaan die stadsvaders n plan maak met die bedelaars wat die toeriste en inwoners so lastig val. Ek stel voor dat die bedelaars almal tussen 12hoo en 22hoo die dorp verbied word. Dit is n skande dat ouers nie beheer oor hul kinders uitoefen nie. As hulle so blatand loop en bedel en mense dreig wat nie wil geld gee nie, moet hulle verwyder word. Maar dit is seker ook apartheid se skuld en die bedelaars agtergeblewende. het die reg om te doen wat hulle wil.
Die nuutste resiesbaan is Buitekantstraat. Die afgelope paar weke is eers diie een stopteken aan die suidekant in die nag uit die aarde gery, en verlede naweek weer die een aan die noordekant, hierdie motor het die muur van die inwoner van die huis erg beskadig. Ek versoek die owerhede om die bestuurder se bestuurslisensie in te trek en nie weer toegelaat word om n motor te bestuur nie. Dit is afgryslik om te sien hoe daar oor die 4 rigtingstopstraat gejaag word. Dit is nie al nie, wat kan gedoen word aan die motorfietse wat oorverdowend in die nag op stopstrate stilhou en dan wegtrek asof die hel agter hulle is.
EK HET GISTER OP HOOGSTRAAT/VOORTREKKERWEG ROBOT AANSKOU HOE N LEERLINGBESTUURDER MET N 3TON TROK OOR N ROOI VERKEERSLIG RY, REGS DRAAI MET N FLIKKERLIG WAT LINKS WYS!!!!!!!!,
KAN JULLE VERSTAAN HOEKOM MENSE OOR STOPSTRATE EN VERKEERSLIGTE JAAG????????? HULLE WORD SO GELEER!!!!!!!!! DEUR INSTRUKTEURS NOGAL. VADER BEHOEDE ONS!!!!!!!!!!!!!!!!
MENS LEER EERS DIE BASIESE TEORIE VAN VEILIG BESTUUR VOORDAT JY PRAKTIESE OPLEIDING KRY, DIT NOGAL IN SPITSVERKEER!
EK STEL MYSELF GRATIS TOT DIE BESKIKKING VAN ODN VERKEER OM LESINGS AAN TE BIED OF VOORLIGTING TE GEE OOR DIE TEORIE EN PRAKTYK VAN MOTORBESTUUR.
Is dit werklik nodig dat bestuurskole van George hie kom lesse gee, Elke haan het mos sy eie mishoop waarop hy kraai. Hierdie vreemdelinge is alewig tydens etenstyd, werk toe gaan tyd .Met hul studente op die hoof toegangstrate na die hoof skedeel, Is daar nie ander roetes wat hierdie mense kan gebruik nie, Hulle is net mobiele padblokades
Wie het die Guts om uitstaande geld aan die Munisipaliteit op papier neer te le sodat ons ook kan sien of dit die moeite werd is om ons belastings,elektriseteit, ens te betaal, wat kry ek daarvan dat myne op datum is?, Ek dink ek moet nou maar elke maand met die geld gaan dobbel, sodoende gee ek mons ook vir die agtergeblewendes, om nog minder te betaal. WIL JULLE NIE N LYS MET UITSTAANDE BEDRAE EN VERMORSDE GELD EN DIE SKULDEGIS SE NAME BEKEBDMAAR NIE?
PJ Gerber – Dit lyk my die hele dorp word oorgeneem deur mense wat nie op 4 rigting stopstrate stop nie, maar sommer oorjaag. Die ander probleem is dat daar geen stop tekens meer op die paaie is nie, skandelik
Stop streets – Huh? – Make them all 4-way yield intersections – will cost Council far less in paint and signage – STOP I suggest uses a lot more material than the triangular YIELD sign.
Moreover it will relieve the traffic department of the onerous, troublesome and costly task of patrolling the back streets correcting bad and illegal driving habits.
Yield, or a rough facsimile therof as required by the RTA, is what 90% of Oudtshoorn’s drivers do at Stop streets, so I say be democratic and give them what they clearly they want!
It will reduce everyone’s frustration level, allow us to move on to higher and greater problems facing the town managers and at least we will know in future what to expect from other drivers at every intersection from now on!!
Traffic lights are another problem – maybe we need a 4th colour which displays when the system senses no one else is in close proximity to the intersection, leaving the driver to make up their own mind on how to behave – THEY DO IT NOW, SO LETS GET WITH THE PROGRAMME!
i understand that the traffic official in question was arrested, fine, for drunk driving. something not to be discouraged, i’m sure the process of the law should take its course. we must remember that we are all presumed innocent until proven guilty. this applies to this case in question. however the calls for the employer to discipline the official are overboard and ill considered, to say the least. the man was allegedly arrested in his private capacity, was not on duty, not wearing a uniform. how the hell can we even think that his employer can discipline him, for what? i under no circumstances encourage the behaviour, but please people as much as we abhor the alleged behaviour from a senior official, the man has rights guaranteed under the constitution, why we already pre-empt due processes of the law, baffles me, to say the least. we must tackle the problems on law enforcement head-on, but responsibly. what do we say about the lack of visibility of traffic officials in dyssseldorp, de rust, bongolethu, bridgton and the greater oudtshoorn? this i think, is where our discussions should focus. let us deal with the matter with due care, sensitivity and the responsibility it deserves
dr dre is natuurlik 100% reg en dit is eintlik op die stadium ‘n privaat saak tensy die man aan diens was.
Komaan boys, ons het almal al bietjie gevat en dangery en was net gelukkig om nooit gevang te word nie.
Oudtshoorn se mense is besonders begerig om mense van aansien te trap as hulle le- kom ons wees decent en regverdig teenoor almal anders is ons net so erg as die wat ons kritiseer.
Ek keur nie dronkbestuur goed nie,maar …….i
Dr Dre en Leierloos ek kan nie saam met julle stem dat dit ‘n privaat aangeleendheid is nie, dronk bestuur in ‘n openbare of publieke straat is ‘n publieke aangeleendheid en kan nie goedgepraat praat raak nie, hoeveel gesinne het al ‘n familielid aan die dood afgestaan as gevolg van dronkbestuurders nie.Hoeveel mense is al vermink deur dronkbestuurders en wat gebeur , die skuldige kry ‘n opgeskorte vonnis, verloor miskien sy lisensie vir ‘n paar jaar en gaan voort met sy lewe asof niks gebeur het nie.
Leierloos is dronkbestuurders decent en regverdig as hulle verantwoordelik is dat ‘n ‘onskuldige kind , ‘n pa of die moeder van ‘n gesin se lewe geneem deur ‘n bestuurder van ‘n voertuig se gesuipery en om dan te bestuur sonder om die moer in om te gee wat gebeur.
Public officials have duty to behave correctly – on or off duty – PERIOD – particularly within the ambit of the very activity and they profess to be in charge of when on duty!
A man’s morality cannot be divided or “switched on or off” at will when he either dons his uniform or disrobes each day.
SANGOMA ,JY MIS DIE PUNT-NIE EK OF DR DRE HET DRONKBESTUUR GOEDGEPRAAT NIE-KAN JY NIE LEES NIE?????
ALl WAT ONS SE IS DAT DIT SY EIE PERSOONLIKE SONDE IS EN DAT HY HY IN HOF DAARVOOR GESTRAF GAAN WORD EN DAT SY WERKGWER GEEN JURISDIKSIE WETLIK OOR DIE SAAK HET ANDERS AS OM HULLE DAARVAN TE DISTANSIEER EN SEKER TE MAAK DAT DIT NIE AAN DIENS GEBEUR HET NIE.
MOENIE DINGE VERDRAAI EN LEES SOOS DIT JOU PAS NIE-NATUURLIK STEM EK SAAM MET AL DIE DINGE EN TRAGEDIES OOR DRONKBESTUUR!!!!
IS JY DAN NOU OOK ‘N POLITIKUS????
sluit die ……….Toe en gooi die tronksleutels weg.. Dit is MOORD EN NIE STRAFBAREMANSLAG NIE. Enige mens wat gedrink agter n motor se stuur
inklim en daarmee ry, in n potensiale moordenaar.. Hy moet nie verhoor word nie net toegesluit word dit is al wat sal werk
More ,
Skuis maar wat is die probleem?
ONBEVOEGDHEID VAN MENSE IN BEHEER LEI TOT CHAOS EN WETTELOOSHEID PIETIE!
Ok ek sien , wie is onbevoeg ?
Die meeste Politici,Polisiehoofde, Regeringshoofde, amptenary———–hoever wil jy he ek moet gaan? lees jy nie koerant nie?—,dis tog obvious dat ons met rasse skrede ten afgronde gaan Pietie! alles word afgebreek tot op die grond –tot die halfklaar hop-huise!— alle ordes vir n ordentlike vreedsame samelewing word polities vernietig weens n gebrek aan insig en bevoegdheid!—- en wat jy verder gaan sien is die vernietiging van ons totale ekonomie weens onbevoegde toepassing van BEE!kyk maar net waar gaan die beraamde tenderkoste vdGautrein–tender R90bilj, staan nou al op R260bilj —en is nog bleddie ver van klaar ou Piet. dan kyk jy sommer na die favorite ‘LOTTO” –dit se naam is ESKOM, verskil is net, ons wen nooit, net die bestuur wen saam met hul buddies BEE!— wil jy nog hoor?Ek kan jou die heeldag besig hou mater!
Thats what they call THE NEW WORLD ORDER! Die engels vir massa -slawerny!!!
julle moet wakker word mense!!! Die kommunisme is springlewendig in SA, die vakbonde is hul ‘’soldate”!!! —en BEE die raadgewers en finansierders!—met belastingbetalers se geld nogal!
Dus—geniet maar wat jy het, solank jy nog het ou mater, die belastingkoerse gaan heavy aangepas word om hul private-bank a/c’s te vul ”watch net” of kyk-net”